AFGRI
BEAN
23 Sep
-
9590
0,00
CORN
23 Sep
-
4825
0,00
SOYA
23 Sep
-
9400
0,00
SUNS
23 Sep
-
10278
0,00
WEAT
23 Sep
-
6944
0,00
WMAZ
23 Sep
-
4799
0,00
YMAZ
23 Sep
-
4724
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
02 Sep
-
160,22
-6,09
Ave Wool - RWS
02 Sep
-
172,22
-2,54
Beeste A2/3
09 Sep
-
60,85
0,17
Beeste AB2/3
09 Sep
-
57,75
1,15
Beeste B2/3
09 Sep
-
54,25
1,40
Beeste C2/3
09 Sep
-
47,55
-3,29
Bevrore Hoender
09 Sep
-
30,74
-0,28
Bokkies (onder 30 kg)
09 Sep
-
69,19
-6,29
Bokooie
09 Sep
-
48,38
2,60
Groot (meer as 40 kg)
09 Sep
-
43,39
-0,62
Hoender (IQF)
09 Sep
-
29,41
-0,82
Medium (30-40kg)
09 Sep
-
58,81
5,73
Pork Average
09 Sep
-
27,04
-0,18
Poultry Average
09 Sep
-
30,52
-0,51
Skaap A2/3
09 Sep
-
97,84
2,27
Skaap AB2/3
09 Sep
-
86,98
0,98
Skaap B2/3
09 Sep
-
81,06
1,29
Skaap C2/3
09 Sep
-
76,61
1,55
Speenkalf
09 Sep
-
36,15
-1,44
Spekvarke
09 Sep
-
27,62
-0,36
Stoorlammers
09 Sep
-
44,2
0,90
Varkwors
09 Sep
-
22,17
-0,23
Vars Hoender
09 Sep
-
31,4
-0,43
Vleisvarke
09 Sep
-
27,02
-0,15

Onsekerheid broei in aartappelbedryf

“Ons almal, in ’n mindere of meerdere mate, dra nog aan die skade van 2015.”

“As ons die weer kan voorspel, kan ons die aartappelprys voorspel, en dit is maar net die begin van die onsekerheid in die bedryf,” sê mnr. Johan Loubser, aartappelboer van die Sandveld, oor die komende ses maande in die aartappelbedryf.

Die afgelope 12 maande was ’n wipplankrit van uiterstes en rekords vir dié bedryf met ongekend hoë volumes op die markte vir ’n groot gedeelte van verlede jaar, wat baie lae pryse tot gevolg gehad het.

Van November verlede jaar tot April vanjaar is rekordhoë pryse weens lae volumes op die varsproduktemarkte behaal en Loubser meen dit het ’n wanindruk gewek. “Mense meen boere maak dan geld, maar hulle moet onthou dat talle boere nie ’n normale opbrengs gehad het nie en selfs niks kon oes nie. Ons almal, in ’n mindere of meerdere mate, dra nog aan die skade van 2015.”

Normale neigings

Mnr. Tiekie de Kok van Ceres Aartappels verwag dat die normale prysneigings waarskynlik die res van die jaar sal voortduur. “Wat ons uit die bedryf verneem, is dat die normale aantal hektare en selfs meer aartappels geplant is.”

Loubser voorspel dat die prys tot in Oktober van R35 tot R40 per sakkie van 10 kg sal wees. “Van November tot einde Desember kan die prys, soos normaalweg, terugsak tot R25 tot R32 per sakkie en van 28 Desember tot middel Januarie sal die prys heel moontlik weer styg. Van middel Januarie tot Paasnaweek gaan ons egter weer klippe kou.

“Al hierdie voorspellings hang egter af van die weer, opbrengste en die beskikbaarheid van goeie, gesonde moere. As die Wes-Kaap nie winterreën kry nie en September en Oktober is weer so uiters warm en droog in die noorde soos verlede jaar, dan verander die prentjie heeltemal. Dan moet ons ook nie die mielieprys uit die oog verloor nie.

“Dit is daarom ’n onsekere besigheid, maar ek meen ons sal nie die uiters lae volume en hoë pryse van verlede jaar weer vanjaar sien nie,” sê hy.

Mnr. Wandile Sihlobo, hoof van ekonomiese en landbou-inligting by die landbousakekamer Agbiz, sê aartappelpryse kan die res van die jaar onder druk bly weens ’n swak binnelandse vraag. Hy het statistieke van Aartappels SA aangehaal wat aangedui het dat aartappelverkope van Januarie tot Maart vanjaar met 16% gedaal het.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.93
-1.8%
Rand - Pond
19.45
+0.1%
Rand - Euro
17.37
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.70
+0.2%
Rand - Jen
0.13
+0.2%
Goud
1,643.66
0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Vrystaat plaas boertjie opsiek na sy versie
Ek is lewens lustig en altyd 'n bok vir sports Lief vir die buite lewe soos kamp visvang en bike ry
Looking for authentic people
Ek is lojaal Hardwerkend Hou nie van oneerlikheid nie The slower the better - ons lewe in n kits wereled waar mense te vinnig dinge wil hé Alles in die Lewe is n proses Tyd...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot