AFGRI
BEAN
23 Sep
-
9590
0,00
CORN
23 Sep
-
4825
0,00
SOYA
23 Sep
-
9400
0,00
SUNS
23 Sep
-
10278
0,00
WEAT
23 Sep
-
6944
0,00
WMAZ
23 Sep
-
4799
0,00
YMAZ
23 Sep
-
4724
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Onsekerheid doring in landbouvlees

Onsekerheid oor die Regering, staatsinmening en die toekoms is die grootste probleme wat die landbou in die gesig staar.

Dit gaan “goed en sleg” in die landboubedryf, sê dr. Pieter Mulder, Adjunkminister van Landbou, Bosbou en Visserye.

Hy het tydens ’n landboudag van die Hoëveldse Bonsmaraklub by Aldam in die Vrystaat gesê onsekerheid is die grootste probleem in die bedryf. Dié onsekerheid hou verband met die Regering se posisie, staatsinmenging en die toekoms van die land.
 
“Hierdie onsekerheid word veral veroorsaak deur onverantwoordelike, propagandistiese stellings van die Malemas in Suid-Afrika en korttermyndenke wat nie die land se langtermyn-uitdagings in ag neem nie. Dit geld veral die huidige plaaswerkerstakings en die grondkwessie in Suid-Afrika,” aldus Mulder.
 
Nóg ’n probleem volgens Mulder is die styging in produksiekoste. Mnr. Max Braun, ’n vervoerkonsultant, het bereken dat die vervoerkoste van landbouprodukte verlede jaar alleen met 20% toegeneem het.
 
Waardering
Mulder sê die land se bevolking, en spesifiek politieke leiers, het nie genoeg waardering vir die rol wat die landbou, en in dié geval veeteelt, in die land vervul nie.

Sowat 68% van die land se grond word vir weiding gebruik omdat slegs sowat 14% hoëpotensiaalgrond is wat vir verbouing gebruik kan word. Die veebedryf het tussen 1996 en 2008 sowat 42% tot die bruto binnelandse landbouproduk bygedra, wat die hoogste van al die landbou-subsektore in die land is.
 
Volgens Mulder is hy ook baie trots op die land se boere, wat hy as van die beste boere ter wêreld bestempel. “Om vandag 'n suksesvolle boer te wees in die uiters mededingende landbou-omgewing, verg baie meer as net die begeerte om te boer. Benewens landboukennis, verg dit finansiële kundigheid, produksie-, meganisasie-, bemarking- en personeelbestuur asook kennis van talle ander velde.”
 
Mulder het ook ’n pluimpie aan boere gegee: “Suid-Afrikaanse boere moet in baie moeilike omstandighede met internasionale markte meeding – meeding met boere van ander lande wat op groot skaal deur hul regerings beskerm en gesubsidieer word, terwyl dieselfde nie in Suid-Afrika geld nie. Die land se landbouers oorleef omdat hulle planne maak en by nuwe omstandighede aanpas.”
 

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.93
-1.8%
Rand - Pond
19.45
-0.0%
Rand - Euro
17.37
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.70
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,643.66
0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Dont do today what u can do tomorrow
Stap die myl Aandagafleibaar Wil nog leer kitesurf Mal oor golf en seil Gee mekaar spasie Friend for life Never doublecross
Die lewe is kort. Kom ons geniet dit saam.
Ek is positief, hou van likewise mense. Is mal oor close wees. Love dit om enige iets te doen saam my geliefdes. Is maklik aanpasbaar. Het nie moodswings en issues.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot