AFGRI
BEAN
28 Sep
-
9340
-83,00
CORN
28 Sep
-
4851,2
34,20
SOYA
28 Sep
-
9364
-33,00
SUNS
28 Sep
-
9975
79,00
WEAT
28 Sep
-
7046
-7,00
WMAZ
28 Sep
-
4888
48,00
YMAZ
28 Sep
-
4737,8
55,80
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Onsekerheid oor beleid rem uitvoere

Beleidsonsekerheid en politiek hou Suid-Afrika se uitvoerders terug, sê twee ekonome van die IMF.

Onsekerheid oor beleid en politiek het veroorsaak dat uitvoerders nie die afgelope paar jaar die swak rand na behore benut het om meer uit te voer nie.

Dié bevinding deur mnre. Sandile Hlatshwayo en Magnus Saxegaard, albei ekonome by die Internasionale Monetêre Fonds (IMF), geld vir die tydperk vanaf die einde van 2011 tot 2014, toe Suid-Afrika se reële effektiewe wisselkoers met 20,6% gedepresieer het, maar uitvoervolume net met 6,8% toegeneem het.

Teoreties gesproke is ’n swakker wisselkoers veronderstel om uitvoerders te help om beter te kan meeding in buitelandse markte. Al het die rand sedert 2011 verswak teenoor ’n groep geldeenhede, het Hlatshwayo en Saxegaard gevind dat uitvoere uit Suid­Afrika nie tot dieselfde mate toegeneem het nie. “Uitvoervolumes styg wel nog in reaksie op verswakking in die reële effektiewe wisselkoers, maar die verhouding is nie meer so sterk nie.”

Hlatshwayo en Saxegaard het nie na beleids-­ en politieke onsekerheid in isolasie gekyk nie, maar het ook die verlaagde vraag na goedere in die wêreld en elektrisiteitsvoorsiening in Suid-­Afrika oorweeg. “As daar nie beleidsonsekerheid en ander beperkings aan die aanbodkant was nie, sou Suid-­Afrikaanse uitvoervolumes baie beter op relatiewe prysveranderinge gereageer het.”

Die neiging duur voort. Data van Statistieke Suid­Afrika toon uitvoer het in die eerste kwartaal van 2016 in reële terme met 7,1% gedaal. In 2015 het dit net met 3,8% toegeneem. ­

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.84
+1.0%
Rand - Pond
19.42
-0.5%
Rand - Euro
17.37
-0.6%
Rand - Aus dollar
11.63
-0.4%
Rand - Jen
0.12
+0.5%
Goud
1,659.31
+1.9%
Silwer
18.90
+2.8%
Palladium
2,150.51
+3.6%
Platinum
865.78
+1.4%
Brent-ruolie
86.27
+2.6%
Top-40
57,413
-0.4%
Alle aandele
63,808
-0.3%
Hulpbronne 10
57,878
+1.5%
Industriële 25
78,523
-1.0%
Finansiële 15
14,099
-0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Kom ons begin om n "chapter" te skryf
Ek wonder soms of dit die moeite werd is om my te leer ken. maar. dit is verseker! Gee dit n kans.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot