AFGRI
BEAN
29 Nov
-
9295,8
143,80
CORN
29 Nov
-
4473
-5,00
SOYA
29 Nov
-
10265,4
160,40
SUNS
29 Nov
-
10905
51,00
WEAT
29 Nov
-
6795
-30,00
WMAZ
29 Nov
-
5271
-52,00
YMAZ
29 Nov
-
5103
-8,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Onsekerheid oor Parmalat-oorname

Die voorgenome moontlike oorname van die Italiaanse suiwelmaatskappy Parmalat SpA deur die Franse melkreus Lactalis is steeds in onsekerheid gehul.

Die voorgenome moontlike oorname van die Italiaanse suiwelmaatskappy Parmalat SpA deur die Franse melkreus Lactalis is steeds in onsekerheid gehul. Die reguleerder van die Italiaanse aandelebeurs het egter glo reeds die groen lig gegee vir dié oorname tussen 23 Mei en 8 Julie vanjaar, volgens ’n verklaring deur Lactalis.


Die grootste struikelblok is aandeelhouers van Parmalat se eis dat die bod per aandeel verhoog moet word. Lactalis is een van die grootste kaasvervaardigers ter wêreld. As die oorname van Parmalat wel gebeur, sal Lactalis ook een van die wêreld se grootste en verreweg Europa se grootste vervaardiger van melkprodukte wees.


Gekant teen oorname

Die Italiaanse regering is egter nie ten gunste van die oorname nie. Hy doen steeds glo alles in sy vermoë om dit te keer. Aandeelhouers van Parmalat SpA het ook met ’n regsgeding begin om die Franse opmars te stuit. Die oorname-aanbod van €2,6 (sowat R25,80) per Parmalat-aandeel is nie aanvaarbaar vir die Italiaanse maatskappy se aandeelhouers nie.


Alles word nou in die stryd gewerp om dié aandeleprysbod verhoog te kry. Daar word aangedring dat die aanbod met 8% verhoog. Lactalis besit reeds 29% van Parmalat se aandele wat op ’n bedrag van €3,4 miljard (meer as R33,7 miljard) te staan kom.


Onseker

Indien die aandeelprys met 8% op die oorblywende aandele verhoog, sal dié bedrag tot meer as €3,6 miljard (meer as R35,7 miljard) styg. Volgens Parmalat SA is dit tans nie duidelik hoe hy geraak sou word as die oorname gefinaliseer word nie.


Die Franse maatskappy het reeds verklaar dat geen werkgeleenthede in die Parmalat-groep in die slag sal bly nie, al sou die twee maatskappye se bedrywighede saamsmelt.


26 Mei 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
16.99
+1.0%
Rand - Pond
20.30
+1.1%
Rand - Euro
17.55
+1.1%
Rand - Aus dollar
11.36
+0.5%
Rand - Jen
0.12
+0.9%
Goud
1,749.10
+0.4%
Silwer
21.25
+1.5%
Palladium
1,840.16
-0.5%
Platinum
1,007.00
+1.4%
Brent-ruolie
83.19
-0.5%
Top-40
66,816
-0.3%
Alle aandele
73,128
-0.3%
Hulpbronne 10
71,369
+0.8%
Industriële 25
88,068
-0.4%
Finansiële 15
16,117
-1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Soek
Baie liefde .omgee. eerlikheid en hou van die bos .braai .kuier om n vuur en hou van aĺl black rugby
Passievolle mensie opsoek na vriendskap en liefde
Vriendelike en opregte persoon. Opsoek na iemand met goeie morele waardes, lus vir die lewe. Passie vir liefde en die lewe.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot