AFGRI
BEAN
27 Sep
-
9634
0,00
CORN
27 Sep
-
4759
-49,00
SOYA
27 Sep
-
9430
52,00
SUNS
27 Sep
-
9871
-97,00
WEAT
27 Sep
-
7065
7,00
WMAZ
27 Sep
-
4842
-24,00
YMAZ
27 Sep
-
4777
-21,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

'Onstuitbare' wol mik na 50 miljoen kg

Die skynbaar ontstuitbare wolmark kan produksie in SA weer tot 50 miljoen kg opstoot, die eerste keer sedert die 1980’s.

Wolproduksie daal wêreldwyd – buiten in Suid-Afrika waar dit die afgelope twee jaar styg. Lewerings tot dusver hierdie seisoen is 6% meer as verlede jaar.

“As dit voortgaan, gaan ons produksie vanjaar die eerste keer sedert die laat 1980’s bokant 50 miljoen kg draai,” het mnr. Gerrit du Toit, voorsitter van die Noord-Kaapse NWKV, op Victoria-Wes gesê.

Die wolmark is skynbaar onstuitbaar. Die mark beweeg in van sy hoogste vlak in die geskiedenis. Du Toit het in sy voorsittersrede op die kongres van die vereniging gesê die 2012/’13-seisoen het net onder die vlak van R100/kg begin en by R110/kg geëindig. Vanjaar het dit op R102/kg begin en reeds meer as R118/kg behaal.

“Die vraag uit China en Europa bly goed en die swak rand help goeie wolpryse aan.”

In die Noord-Kaap was wolproduksie die afgelope jaar 5,6 miljoen kg, 11,9% van die Suid-Afrikaanse wolproduksie. In 2012/’13 het 13 distrikte in die Noord-Kaap meer as 100 000 kg wol geproduseer – Victoria-Wes was voor met 897 000 kg vetwol.

Uitbreiding vir wol lê langs die besproeingsgebiede en die aandag sal daarnatoe verskuif sonder om tradisionele gebiede af te skeep.

Al hoe meer boere in kommunale gebiede keer terug na wolskaapboerdery, het hy gesê.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.02
+0.3%
Rand - Pond
19.33
-0.0%
Rand - Euro
17.29
+0.5%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.7%
Rand - Jen
0.12
+0.4%
Goud
1,628.06
+0.3%
Silwer
18.38
+0.2%
Palladium
2,075.00
+1.6%
Platinum
853.00
0.0%
Brent-ruolie
84.06
-2.5%
Top-40
57,621
+0.6%
Alle aandele
64,026
+0.6%
Hulpbronne 10
56,997
+1.4%
Industriële 25
79,272
-0.3%
Finansiële 15
14,209
+1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na my sielsgenoot
Ek is ń eerlike, opregte tipe man met vaste beginsels wat weet hoe om ń vrou met respek te behandel. Ek hou van reis, braai en dans.
So sorts soos stoop
N ma Nuwe mense ontmoet Hier vir nou Hou van kook en kos maak Praat met my Wie weet wat wag Sien uit vir wat voorle Lus vir die lewe
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot