AFGRI
BEAN
23 Sep
-
9590
0,00
CORN
23 Sep
-
4825
0,00
SOYA
23 Sep
-
9400
0,00
SUNS
23 Sep
-
10278
0,00
WEAT
23 Sep
-
6944
0,00
WMAZ
23 Sep
-
4799
0,00
YMAZ
23 Sep
-
4724
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
02 Sep
-
160,22
-6,09
Ave Wool - RWS
02 Sep
-
172,22
-2,54
Beeste A2/3
09 Sep
-
60,85
0,17
Beeste AB2/3
09 Sep
-
57,75
1,15
Beeste B2/3
09 Sep
-
54,25
1,40
Beeste C2/3
09 Sep
-
47,55
-3,29
Bevrore Hoender
09 Sep
-
30,74
-0,28
Bokkies (onder 30 kg)
09 Sep
-
69,19
-6,29
Bokooie
09 Sep
-
48,38
2,60
Groot (meer as 40 kg)
09 Sep
-
43,39
-0,62
Hoender (IQF)
09 Sep
-
29,41
-0,82
Medium (30-40kg)
09 Sep
-
58,81
5,73
Pork Average
09 Sep
-
27,04
-0,18
Poultry Average
09 Sep
-
30,52
-0,51
Skaap A2/3
09 Sep
-
97,84
2,27
Skaap AB2/3
09 Sep
-
86,98
0,98
Skaap B2/3
09 Sep
-
81,06
1,29
Skaap C2/3
09 Sep
-
76,61
1,55
Speenkalf
09 Sep
-
36,15
-1,44
Spekvarke
09 Sep
-
27,62
-0,36
Stoorlammers
09 Sep
-
44,2
0,90
Varkwors
09 Sep
-
22,17
-0,23
Vars Hoender
09 Sep
-
31,4
-0,43
Vleisvarke
09 Sep
-
27,02
-0,15

Onteiening: Agri SA sal wet fyn dophou

Agri SA sal die implementering van die Onteieningwetsontwerp, wanneer dit eers in die wetboeke opgeneem is, fyn dophou.

In reaksie op die goedkeuring van die Onteieningwetsontwerp, sê Agri SA hy sal die implementering fyn dophou.

Mnr. Ernest Pringle, voorsitter van Agri SA se landbou-ontwikkelingskomitee, sê in 'n nuusverklaring die gekose komitee op ekonomiese en besigheidsontwikkeling, wat die Onteieningwetsontwerp goedgekeur het, het slegs twee veranderings aangebring, en al twee veranderings is van ‘n semantiese aard. Die definisie van “onteiening” wat Agri SA hard probeer het om geskrap of verander te kry, is steeds in die wetsontwerp.

Die definisie beperk vergoeding vir die ontneming van eiendom tot gevalle waar die staat die eiendom verkry het. Volgens Pringle stel die Grondwet geen sodanige beperking nie.

Hy sê die provinsiale verhore oor die wetsontwerp is op kort kennisgewing gehou en min geleentheid vir openbare deelname en insette was beskikbaar. “Ten spyte van die feit dat Agri SA se provinsiale verteenwoordigers in al die provinsies beswaar gemaak het teen die definisie van onteiening, is hierdie besware nie ingesluit by die provinsiale verslae oor die verhore wat voor die gekose komitee gedien het nie.”

Voogdyskap van grond

Pringle sê daar bestaan internasionaal presedente vir voogdyskap van grond. Daar is goeie argumente uit te maak dat grond en roerende eiendom sterk verskans is, nie net in die Suid-Afrikaanse Grondwet nie maar oor internasionaal in grondwette wat handveste van fundamentele regte insluit.

Pringle verwys na 'n uitspraak deur die Grondwethof oor minerale, waarin bevind is dat daar geen onteiening kan wees in omstandighede waar ontneming nie tot gevolg gehad het dat die staat sodanige eiendom verkry het nie. Dit is slegs waar die staat vir homself eiendom verkry dat dit as onteiening beskou sal word.

“Die definisie in die huidige Onteieningwetsontwerp blyk in lyn hiermee te wees. Dit is kommerwekkend. Die wetsontwerp as sodanig bevat egter geen nuwe bevoegdhede vir onteiening nie. Enige poging om landbougrond sonder vergoeding te onteien, sal via die Minister van Landbou, Bosbou en Visserye moet geskied, of in die geval van grond in die algemeen via die Minister van Landelike Ontwikkeling en grondhervorming.

Agri SA sal beslis enige sodanige poging in die hof teenstaan. Agri SA sal ook die implementering van die Onteieningwetsontwerp, wanneer dit eers in die wetboeke opgeneem is, fyn dophou, sê Pringle.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.93
-1.8%
Rand - Pond
19.45
+0.1%
Rand - Euro
17.37
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.70
+0.2%
Rand - Jen
0.13
+0.2%
Goud
1,643.66
0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Vrystaat plaas boertjie opsiek na sy versie
Ek is lewens lustig en altyd 'n bok vir sports Lief vir die buite lewe soos kamp visvang en bike ry
Looking for authentic people
Ek is lojaal Hardwerkend Hou nie van oneerlikheid nie The slower the better - ons lewe in n kits wereled waar mense te vinnig dinge wil hé Alles in die Lewe is n proses Tyd...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot