AFGRI
BEAN
04 Okt
-
9192
-138,00
CORN
04 Okt
-
4891
-69,00
SOYA
04 Okt
-
9287
-78,00
SUNS
04 Okt
-
10215
35,00
WEAT
04 Okt
-
7166
-33,00
WMAZ
04 Okt
-
4923
-61,00
YMAZ
04 Okt
-
4868
-62,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Onteiening bly brandpunt in SA

As onteiening plaasvind, moet dit oordeelkundig geskied, sê me. Annelize Crosby van Agri SA.

Dit is in belang van die hele land se ekonomie én vir voedselsekerheid dat onteiening oordeelkundig uitgeoefen word en dat daar nie teen landbouers as 'n sektor in die ekonomie gediskrimineer word in die vasstelling van vergoeding nie, sê me. Annelize Crosby, Agri SA se regs-en-beleidsraadgewer.

Pres. Jacob Zuma het op die ANC se 103-jarige feesvieringe in Kaapstad aangedui dat onteiening met vergoeding op die kaarte is en het die Regering gevra om spoedig die nodige wetgewing in plek te sit sodat grond aan swart mense oorgedra kan word.

Nagenoeg 3,2 miljoen hektaar grond is al aan swart mense oorgedra en meer as R18 miljard is as finansiële vergoeding uitbetaal.

“Ons is baie bekommerd oor die pas van die herverdeling van grond en ons moet dit herstel, en ekonomiese ontwikkeling en voedselsekuriteit balanseer wanneer ons die grondkwessie hanteer.”

Zuma het dit onomwonde gestel dat onteiening binne die raamwerk van die Grondwet sal geskied.

Die Kabinet het verlede jaar reeds die wysigingswetsontwerp op onteiening goedgekeur om by die Parlement ingedien te word.

Crosby sê dis beslis nie vir Agri SA nuus dat die Regering van plan is om ‘n nuwe wetsontwerp op onteiening deur te voer nie.

“Eerste was die kontroversiële 2008-wetsontwerp wat die rol van die howe heelwat probeer afskaal het en uiteindelik teruggetrek is uit die parlementêre proses en toe die nuutste weergawe wat reeds geruime tyd gelede opgestel en binne die Nasionale Ekonomiese Ontwikkelings- en Arbeidsraad (Nedlac) onderhandel is.” Agri SA het aan die Nedlac-proses deelgeneem maar nog nie die weergawe gesien wat by die Parlement ingedien gaan word nie. “Ons vertrou dit is dieselfde weergawe waarop Nedlac afgeteken het.

“Daardie weergawe het bloot bepaal dat 'n eienaar wat onteien word, geregtig is op regverdige en billike vergoeding soos bepaal deur die Grondwet.

“Die beginsels van administratiewe geregtigheid is ingebou in die wetsontwerp en daar is duidelike stappe wat onteiening moet voorafgaan en waarvolgens die waarde van die eiendom bepaal moet word wat die wetsontwerp uitspel.”

Markwaarde is egter nie die enigste faktor wat 'n rol in die bepaling van vergoeding sal speel nie, soos wat die Grondwet ook stipuleer.

Agri SA aanvaar dat die Regering soms moet onteien, maar meen dat dit 'n laaste uitweg behoort te wees. Die wetsontwerp wat reeds in 2013 voor Nedlac was, het ook bepaal dat daar eers pogings moet wees om met die eienaar tot 'n vergelyk te kom, voordat oorgegaan word tot onteiening.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.72
+0.7%
Rand - Pond
20.19
+0.1%
Rand - Euro
17.57
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.47
+1.4%
Rand - Jen
0.12
+0.8%
Goud
1,709.66
+0.6%
Silwer
20.95
+1.2%
Palladium
2,315.22
+4.1%
Platinum
925.95
+2.4%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
59,611
+3.0%
Alle aandele
66,070
+2.9%
Hulpbronne 10
64,192
+4.1%
Industriële 25
79,708
+2.8%
Finansiële 15
14,059
+1.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lus vir lekker lag
Ek is n hardwerkende man wat hou van avontuur en goeie geselskap, n lekker kuier en goeie vriende. Ek is oop vir nuwe dinge in die lewe.
Lag en leef
Ek is n liefdevolle mens en sien die positiewe altyd in mense. Die lewe is te kort om ongelukkig te wees.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot