AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9016
0,00
CORN
05 Okt
-
4786
-16,00
SOYA
05 Okt
-
9240
-25,00
SUNS
05 Okt
-
10206
-4,00
WEAT
05 Okt
-
7202
33,00
WMAZ
05 Okt
-
4947,8
31,80
YMAZ
05 Okt
-
4869
13,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Onteiening: ‘Geen grond vir vrese’

Kenners van wette oor onteiening sien nie gevaarligte flikker daaroor nie.

Die nuwe wetgewing oor onteiening gee nie aan die Regering nuwe magte wat hy nie voorheen gehad het nie, dit vat eintlik net al die los drade saam en daar is geen gevaarligte wat vir haar flikker nie.

Met dié woorde het prof. Elmien du Plessis, kenner van onteieningwetgewing aan die Universiteit van Noordwes, vrese probeer besweer oor die wetsontwerp wat waarskynlik binnekort finaal deur pres. Jacob Zuma onderteken sal word.

Sy het in ’n debat op RSG en op Facebook gesê die staat was nog altyd by magte om grond vir grondhervorming onder markwaarde te onteien, maar het die nie gedoen nie. “In dieselfde asem kan ek sê dit is ook onmoontlik om grond sonder vergoeding te onteien as die grondwet nie verander word nie. Die nuwe wet bied eerder groter beskerming aan die eienaar omdat die staat verplig word om eers ’n ooreenkoms te probeer beding.”

Verwag nie “golf van onteienings”

Mnr. Jeremy Cronin, adjunk-minister van Openbare Werke, het ook gesê die nuwe wetgewing beteken nie meer magte vir die staat nie en dat hy geensins nou ’n “golf van onteienings” verwag nie.

Du Plessis het in ’n gesprek met Landbouweekblad gesê enige stuk wetgewing kan natuurlik verkeerd geïmplementeer word, maar dan beteken dit nie daar is fout met die wet nie. “In my ervaring het die Departement van Openbare Werke nog altyd die onteieningwetgewing korrek nagekom.

Wat grondhervorming betref kan ek nie sien hoe die onteieningswetgewing iets gaan verander as die staat in die afgelope 20 jaar grondhervorming nie doeltreffend kon doen nie.”

Me. Anelize Crosby, regs- en beleidsraadgewer van Agri SA, sê twee van die groot kwellings by boere is dat dalk in die toepassing van die wet as ’n standaard minder as markwaarde se vergoeding aangebied sal word en die koste om dan ’n dispuut in die howe te beveg. “Ons sal in elk geval die toepassing daarvan fyn in die oog hou en indien nodig sal Agri SA toetree om boere by te staan.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.71
-0.4%
Rand - Pond
20.20
+0.1%
Rand - Euro
17.61
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.49
-0.2%
Rand - Jen
0.12
-0.2%
Goud
1,717.72
-0.5%
Silwer
20.75
-1.5%
Palladium
2,314.50
-0.3%
Platinum
927.00
-0.7%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,918
+0.1%
Alle aandele
66,353
+0.1%
Hulpbronne 10
64,194
-0.6%
Industriële 25
80,336
+0.3%
Finansiële 15
14,150
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil jou die mooi kant van die lewe wys
Ek is n boer van beroep maar dis nie net n beroep nie dis n passie om elke dag in die skepping te kan werk is n vooreg. Ek het n grood liefde vir die natuur en om tyd daar in te...
Dit is tyd om my horisone te verbreedt
Ek is vriendelik, aantreklik werk baie hard en verdien n bietjie geluk in die lewe. Ek is baie romanties maar deur die jare het dit by die afterdeur uitgegaan.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot