AFGRI
BEAN
26 Sep
-
9434
-76,00
CORN
26 Sep
-
4805
-4,00
SOYA
26 Sep
-
9399
-67,00
SUNS
26 Sep
-
9980
-226,00
WEAT
26 Sep
-
7069
52,00
WMAZ
26 Sep
-
4870
13,00
YMAZ
26 Sep
-
4800
12,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Onteiening: Wetgewingsproses byna voltooi

akkreditasie
Mielies op die Springbokvlakte. Foto: Jasper Raats
Mielies op die Springbokvlakte. Foto: Jasper Raats
Die proses van langer as drie jaar om nulvergoeding wanneer die staat grond vir grondhervormingsdoeleiendes aanskaf eksplisiet in die Grondwet te skryf, sal binnekort afgehandel word.

Die proses van langer as drie jaar om nulvergoeding wanneer die staat grond vir grondhervormingsdoeleiendes aanskaf eksplisiet in die Grondwet te skryf, sal binnekort afgehandel word. Dit blyk egter dat die ANC nie ’n meerderheid van twee derdes kan verseker om die 18de wysigingswetsontwerp op die Grondwet in die nasionale vergadering deurgevoer te kry nie. Die ANC-meerderheid in die ad hoc-komitee wat dié wysigingswetgewing moes opstel, het wel gestem dat dit na die nasionale vergadering geneem te word.

Die DA en die kleiner partye het teen die wysigingswetgewing gestem. Die EFF het weer nie die komiteevergadering bygewoon nie nadat hy en die ANC nie konsensus oor sekere voorstelle kon bereik nie.

Aanleiding

Die proses het in begin 2018 ná ’n aanvanklike mosie van die EFF, met wysigings wat die ANC in die nasionale vergadering aanvaar het. Die ad hoc-komitee het opdrag gekry om wysigings aan artikel 25 van die Grondwet voor te stel sodat grond in openbare belang sonder vergoeding onteien kan word. Die DA, VF PLUS, Cope en ACDP het die mosie vurig teengestaan.

In die laaste fases met die opstel van die wetgewing kon die EFF en die ANC nie konsensus oor sekere punte bereik nie. Die EFF het in Julie 2021 by monde van mnr. Floyd Shivambu, EFF-LP, dit onomwonde gestel dat die EFF die ANC se voorstelle verwerp en in die nasionale vergadering daarteen sal stem.

Die EFF het nog altyd beloof hy sal die ANC sy steun gee om onteiening sonder vergoeding te verwerklik in ’n poging om Suid-Afrika se grondvraagstuk op te los. Die ANC wou egter nie enige verdere toegewings aan die EFF maak nie. Die EFF wil sien dat die staat die voog van Suid-Afrika se natuurlike hulpbronne, insluitend grond, moet wees en dat die hele subartikel 3 wat voorsiening maak vir die bedrag, tyd en manier van vergoeding verwyder moet word.Die ANC stel voor dat wanneer grond en enige ander verbetering daarop onteien word vir die doel van grondhervorming, die vergoedingsbedrag betaalbaar nul rand mag wees; dat nasionale wetgewing die omstandighede moet bepaal waar die vergoedingsbedrag nul rand is; en dat die staat grond, wat die gesamentlike erfenis van alle landsburgers is, moet beskerm en hy moet redelike wetgewende en ander maatreëls tref om dit moontlik te maak om voogdyskap van sekere grond te kry sodat landsburgers toegang tot grond op gelyke grondslag kan kry.

Die komitee sal Woensdag weer vergader om sy verslag deur te gaan voordat dit in die nasionale vergadering ter tafel gelê word.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.05
-0.5%
Rand - Pond
19.66
-1.4%
Rand - Euro
17.41
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.72
-0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.3%
Goud
1,640.71
-0.2%
Silwer
18.76
-0.6%
Palladium
2,081.72
+0.4%
Platinum
866.00
+0.9%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
56,579
-0.9%
Alle aandele
62,835
-0.9%
Hulpbronne 10
55,218
-2.0%
Industriële 25
78,589
+0.2%
Finansiële 15
13,880
-1.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lief vir die lewe
Introvert. Dry sence of humor. [geskrap] Hou van buite lewe. [geskrap]Braai stap bos en see. Hou van land deur toer op n motorfiets[geskrap]
Om my te Ken is om my lief te he
Sag dinamiese persoon wat iemand altyd eerste stel en respekteer,. Hou van eerlike opregte mense wat nie my tyd mors nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot