AFGRI
BEAN
26 Sep
-
9434
-76,00
CORN
26 Sep
-
4805
-4,00
SOYA
26 Sep
-
9399
-67,00
SUNS
26 Sep
-
9980
-226,00
WEAT
26 Sep
-
7069
52,00
WMAZ
26 Sep
-
4870
13,00
YMAZ
26 Sep
-
4800
12,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Onteieningswet nou by Zuma

Die wysingingswetsontwerp op onteiening het op die tafel van pres. Jacob Zuma geland om bekragtig te word.

Die Parlement se goedkeuring van die onteieningswetsontwerp bied regsekerheid aan die staat om voort te gaan met die implementering van die land se program van radikale maatskaplik-ekonomiese transformasie om die grondkwessie op te los.

Hierdie woorde kom van mnr. Jeff Radebe, Minister in die Presidensie, wat die media by die post-Kabinet-mediakonferensie toegespreek het. Die onteieningswetsontwerp en die beoogde wet bied ’n doeltreffende proses van die prosedure wat gevolg moet word in onteiening, sekerheid en vinniger onteiening in openbare belang, insluitend restitusie.

“ ’n Persoon of gemeenskap wat oor eeue heen van eiendom onteien is, is geregtig vir die herstel op daardie eiendom of gelyke vergoeding soos die wetsontwerp bepaal.” Die wetsontwerp dui ook die reëls aan hoe die Regering grond kan eis in openbare belang en vir openbare doeleindes.

Radebe het ook gesê dat die eiendomsklousule rakende die reg tot eiendom gevolg word wanneer vergoeding vir onteiende eiendom betaal moet word. Intussen het die Presidensie aangedui dat pres. Jacob Zuma besware rakende die wysigingswetsontwerp op onteiening ontvang het. Verskeie instellings insluitende die Suid-Afrikaanse Instituut vir Rasseverhoudinge (SAIRV), Afrisake en die Demokratiese Alliansie het petisies aan die President gerig om nie die wetsontwerp te onderteken nie en dit weer na die Parlement terug te stuur.

Daar word al langer as agt jaar aan die wysigings van dié wetsontwerp gewerk om die huidige Wet op Onteiening (Wet 63 van 1975) te wysig sodat dit volgens die Regering in lyn met die Grondwet kan wees en hy sy grondhervormingsdoelwitte vinniger kan bereik.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.7%
Rand - Pond
19.33
+0.3%
Rand - Euro
17.38
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.68
+0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,621.66
-1.3%
Silwer
18.34
-2.8%
Palladium
2,047.50
-1.2%
Platinum
852.00
-0.8%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,290
+0.3%
Alle aandele
63,626
+0.3%
Hulpbronne 10
56,215
-0.2%
Industriële 25
79,529
+1.4%
Finansiële 15
13,982
-1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Let's write our journey together
I am a happy and outgoing person. Have a passion for animals and nature. I love to travel and discover new things. Love to have fun and and enjoy life in general. I think my...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot