AFGRI
BEAN
04 Okt
-
9192
-138,00
CORN
04 Okt
-
4891
-69,00
SOYA
04 Okt
-
9287
-78,00
SUNS
04 Okt
-
10215
35,00
WEAT
04 Okt
-
7166
-33,00
WMAZ
04 Okt
-
4923
-61,00
YMAZ
04 Okt
-
4868
-62,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Onteieningswet: Nuwe weergawe op tafel

Gemengde reaksie heers oor die nuwe weergawe van ’n konsepwet oor onteiening wat ter tafel gelê is.

’n Nuwe wetsontwerp oor onteiening is deur die Departement van Openbare Werke ter tafel gelê, wat glo voorsiening maak vir onteiening ter wille van grondherverdeling.

Dié konsepwet volg op ’n vorige voorgestelde wet, waarvolgens die rol van die howe om sake oor onteiening te besleg, grootliks afgeskaal is.

Me. Annelize Crosby, parlementêre verteenwoordiger van Agri SA, sê met die eerste oogopslag is die nuwe konsepwet ’n groot verbetering op die 2008-weergawe. “Dit is eintlik tot ’n groot mate gelyk aan onteiening soos dit in die Grondwet vervat is.”

Crosby sê hulle weet al ’n geruime tyd lank dat die departement aan die konsepwet werk, so die nuwe weergawe is nie ’n verrassing nie. “Dit is wel verrassend dat ons nie genader is om insette te lewer nie.” Die publiek en burgerlike organisasies sal nog die kans gebied word om kommentaar op die weergawe te lewer.

Wet maak kenner bang
Intussen sê me. Anthea Jeffrey, hoof van spesiale navorsing by die SA Instituut vir Rasseverhoudinge (SAIRV), luidens ’n berig in Beeld die nuwe wetgewing maak haar bang. Sy sê dit is die derde weergawe van sy soort, en hoewel dit beter is as die vorige weergawes, bly dit “slegte wetgewing.”

“Die nuwe wetgewing sal die Regering toelaat om enige bates te onteien teen ’n bedrag wat minder as markwaarde kan wees. Dit sluit ook in aandele en patente,” aldus Jeffrey.

Mnr. Jeremy Cronin, Adjunkminister van Openbare Werke, sê die bestaande wetgewing is verouderd, onvoldoende en ongrondwetlik.

Staat se bedoeling
“Die bedoeling is nie om grond links en regs te vat nie. Die grootste mikpunte waarvoor die nuwe wet benodig word, is vir die Regering se infrastruktuurprogram en vir grondverdeling. Die onteiening sal egter teen vergoeding geskied. Die nuwe wetgewing maak ook voorsiening vir ’n hofproses vir partye wat voel hulle is ingeloop.”

Volgens die berig waarsku Cronin die nuwe wetgewing bepaal egter dat die onteieningsproses nie gekeer sal kan word mits partye ongelukkig is met hulle vergoeding en die proses hof toe wil neem nie. “Die onteiening sal in so ’n geval steeds plaasvind, maar ’n hof kan dan bepaal dat ’n onteiende party meer moet kry.”

Cronin sê die wetgewing moet met die Grondwet ooreenstem.

Bron: Beeld

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.63
+1.2%
Rand - Pond
20.22
-0.1%
Rand - Euro
17.61
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.47
+1.4%
Rand - Jen
0.12
+0.8%
Goud
1,725.54
+1.5%
Silwer
21.04
+1.6%
Palladium
2,320.50
+4.3%
Platinum
934.50
+3.3%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
59,840
+3.3%
Alle aandele
66,313
+3.2%
Hulpbronne 10
64,568
+4.5%
Industriële 25
80,073
+3.2%
Finansiële 15
14,053
+1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Verhouding moet op vertroue en eerlikheid gebou word, volkome ramantiek die beloning.
Leer my ken as nederig en 'n maklike persoon met christelike waardes sonder aanstelligheid wat vrede en liefde koester. Ek hou van kampeer met die karavaan en in die natuur...
Believe in yourself..not everyone is the same.
Vriendlike. spontaan en liefde vol. kan met enige persoon oor die weg kom. vis vang. braai. kamp. kos maak en bak. geniet bomfire. hou van dans.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot