AFGRI
BEAN
04 Okt
-
9192
-138,00
CORN
04 Okt
-
4891
-69,00
SOYA
04 Okt
-
9287
-78,00
SUNS
04 Okt
-
10215
35,00
WEAT
04 Okt
-
7166
-33,00
WMAZ
04 Okt
-
4923
-61,00
YMAZ
04 Okt
-
4868
-62,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Onttrek groenskrif, vra DA

Die groenskrif oor grondhervorming kan ongrondwetlik wees, het minister Gugile Nwkinti gesê, aldus die DA.

Die groenskrif oor grondhervorming kan ongrondwetlik wees het mnr. Gugile Nkwinti, Minister van Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling gesê, aldus die Demokratiese Alliansie (DA).

Luidens ‘n DA-verklaring het Nkwinti glo Dinsdag (20 September 2011) tydens ‘n voorlegging aan die portefeuljekomitee, aan die departement te kenne gegee dat die groenskrif “ongrondwetlik kan wees”.

Volgens die party het Nkwinti ook gesê dat die institusionele beperkinge in sy departement nie in ag geneem is voordat die dokument saamgestel is nie. Die DA het Nkwinti derhalwe versoek om die groenskrif in sy huidige formaat te onttrek en ‘n goed nagevorsde dokument daar te stel.

Verander die Grondwet

Me. Lindiwe Mazibuko van die DA, het die minister uitgevra oor die ongrondwetlikheid van die waardeerder-generaal en die grondbestuurraad wat voorgestel word. Hy het glo daarop geantwoord deur te sê “ek sal my op die Kabinet beroep om die Grondwet te verander.”

Mazibuko het ook vrae gestel oor die feit dat die departement se interne beperkinge en die vertragende invloed wat dit op grondhervorming het, nie in die dokument ingesluit is nie. Die minister se terugvoer was glo dat daar “te veel” was om dit in te sluit.

Nkwinti het na bewering ook aangedui dat die groenskrif se voorstelle oor die regulering van buitelanders se grondbesit totaal ideologies is en nie op enige navorsing oor die land se eienaarskapspatrone gebaseer is nie.

20 September 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.67
+0.9%
Rand - Pond
20.15
+0.3%
Rand - Euro
17.58
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.48
+1.3%
Rand - Jen
0.12
+0.9%
Goud
1,713.38
+0.8%
Silwer
20.97
+1.3%
Palladium
2,338.50
+5.1%
Platinum
926.00
+2.4%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
59,638
+3.1%
Alle aandele
66,095
+2.9%
Hulpbronne 10
64,234
+4.2%
Industriële 25
79,745
+2.9%
Finansiële 15
14,055
+1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lus vir lekker lag
Ek is n hardwerkende man wat hou van avontuur en goeie geselskap, n lekker kuier en goeie vriende. Ek is oop vir nuwe dinge in die lewe.
Lag en leef
Ek is n liefdevolle mens en sien die positiewe altyd in mense. Die lewe is te kort om ongelukkig te wees.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot