AFGRI
BEAN
29 Sep
-
9347
7,00
CORN
29 Sep
-
4790
13,00
SOYA
29 Sep
-
9420
59,00
SUNS
29 Sep
-
10200
226,00
WEAT
29 Sep
-
7099,4
28,40
WMAZ
29 Sep
-
4885,4
3,40
YMAZ
29 Sep
-
4853,8
25,80
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Onversoenbare strategie

Agri-ondernemings en boere wat hulself in die voedselketting afsonder en meëdoenlose en bespiegelende besigheidstrategieë volg, se kans op oorlewing is beperk, het mnr. Koos Pienaar, voorsitter van MPO-Vrystaat, op dié provinsie se algemene jaarvergadering van melkboere in Bloemfontein gesê.

Talle melkboere het die bedryf reeds verlaat en ander het groter geword om die voordeel van skaal te benut. "Emosies het hoog geloop en boere het uit wanhoop 'n dreigende houding ingeneem. Terselfdertyd het die MPO egter vir baie boere 'n laaste uitweg tot oorlewing geword.

"Dié organisasie het gegroei, maar ook besef dat gebreke binne die melkbedryf aangespreek moet word. Die totale bedryf sal van binne geherstruktureer moet word. Bepaalde fokuspunte sal beklemtoon moet word en melkboere sal binne hul eie struktuur nog sterker moet staan," het mnr. Pienaar gesê.

Hy het daarop gewys dat boere en verwerkers ernstig aan gesonde besigheidsverhoudings moet bou. "Strategiese alliansies sal gevorm moet word. Boere is nie net die voorsiener van grondstof nie. Hulle sal vennote van die verwerkers van die rouproduk moet word om met die res van die partye in die ketting te kan onderhandel."

Volgens hom is Melk SA 'n nuwe beweging wat op nouer samewerking in die bedryf gemik is. "Die tyd is ryp om 'n alliansie met alle melkkopers te vorm, maar net op voorwaarde dat die totale vervaardigersektor hulself in 'n vervaardigersbeen met die nodige dissiplines organiseer. Eers dán kan boere en verwerkers op 'n gelyke voet 'n alliansie vorm om die aanbodketting te verstewig."

Volgens mnr. Pienaar sal deelgenote in só 'n alliansie hulle onder meer by onderlinge vertroue sonder selfsugtige belang en lojaliteit teenoor mekaar moet hou. Hulle moet gelyke vennote wees wat in belang van die bedryf optree en te alle tye deursigtig wees. Billike en regverdige praktyke teenoor boere moet gehandhaaf word om uitbuiting te voorkom.

4 Oktober 2002

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.96
-0.7%
Rand - Pond
19.94
-2.6%
Rand - Euro
17.60
-1.3%
Rand - Aus dollar
11.66
-0.2%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,659.71
-0.0%
Silwer
18.82
-0.4%
Palladium
2,201.50
+2.4%
Platinum
868.00
+0.2%
Brent-ruolie
89.32
+3.4%
Top-40
56,921
-0.9%
Alle aandele
63,264
-0.9%
Hulpbronne 10
59,793
+3.2%
Industriële 25
76,769
-2.3%
Finansiële 15
13,707
-2.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek is opsoek na my beste vriend daar buite wat ook lief is vir haar self en vir mense,
Ek is n men's se men's, ek is lief vir lag en nog lag, ek is ook n Godvreesende man, maar ook lief om te gee in God se wil, ek is lief vir mense en hulle dinge, kook,...
Geloof, Hoop, Liefde
Ek is sag en liefdevol, n omgee en hartsmens, wat lief is vir die natuur, diere, kinders en oumense. Ek hou van lag, selfs vir myself en kan lekker jonk van gees wees en steeds...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot