AFGRI
BEAN
07 Okt
-
9032
82,00
CORN
07 Okt
-
4893
0,00
SOYA
07 Okt
-
9550
20,00
SUNS
07 Okt
-
10555,2
75,20
WEAT
07 Okt
-
7210
0,00
WMAZ
07 Okt
-
5090
30,00
YMAZ
07 Okt
-
4700
-4,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Onverwerkte rosynuitvoer kan plaaslike bedryf benadeel

Suid-Afrika verloor jaarliks R147 miljoen omdat die Direktoraat Plantgesondheid en Gehalte van die Departement van Landbou toestemming gegee het dat meer as 21 000 ton onverwerkte pitlose rosyne uitgevoer word.

Dit is sowat 60 % van 'n gemiddelde jaarlikse oes langs die Benede-Oranjerivier, het mnr. Kerneels Nortjé van Groblershoop op die NKLU-kongres in Kimberley gesê.

Die gemiddelde boereprys vir onverwerkte pitlose rosyne is R4 000/ton teenoor die gemiddelde buitelandse verkoopprys van R11 000/ton. Dit beteken 'n verlies van R7 000/ton, wat nie die verlies aan verdienste aan vervaardiging en verkoop van pakmateriaal en ander verwerkingsmiddels insluit nie.

Mnr. Johannes Fourie van Groblershoop het gesê Suid-Afrika se rosyntjie-oes is gemiddeld 35 000 ton per jaar. Die twee grootste verwerkingsaanlegte langs die Oranjerivier het 'n vermoë van 48 000 ton per jaar. 'n Derde aanleg, wat dié vermoë sal verhoog, word tans gebou.

Die betrokke 21 000 ton, wat in grootmaat uitgevoer word sonder dat stingels of korrelsteeltjies verwyder of enige wasproses deurloop is, sal beteken dat die verwerkingsgeriewe onderbenut word. Dit sal hoë verwerkingskoste tot gevolg hê, wat nadelig sal wees vir boere en beleggers.

Mnr. Nortjé het gesê sowat 900 mense werk by die verwerkingsaanlegte. As die plaaslike volume met 60 % verminder, sal 540 werkers werkloos wees. As elke werker 'n gesin van vyf het, word 2 700 mense regstreeks deur dié stap geraak.

Mnr. Fourie het gesê deur onverwerkte rosyne uit te voer, word dié Suid-Afrikaanse produk se beeld van hoë gehalte benadeel. Brittanje is met 100 000 ton per jaar die grootste koper van rosyne en die wisselkoers is gunstig vir Suid-Afrikaanse uitvoer. Die Britte is egter buitengewoon gesteld op gehalte en dié mark word in die gevaar gestel deur die uitvoer van 'n rou produk.

Geen waardetoevoeging vind plaaslik plaas nie. Die invoerders van onverwerkte produkte hoef geen belegging aan infrastruktuur te maak nie en kan enige tyd ophou om hul grondstof hier te koop -- wat die plaaslike bedryf in 'n dilemma kan plaas.

6 September 2002

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.15
-0.8%
Rand - Pond
20.13
-0.2%
Rand - Euro
17.68
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.6%
Goud
1,694.80
-1.1%
Silwer
20.13
-2.6%
Palladium
2,192.88
-3.1%
Platinum
916.50
-1.0%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,280
-0.2%
Alle aandele
65,676
-0.2%
Hulpbronne 10
63,294
+0.0%
Industriële 25
79,505
-0.7%
Finansiële 15
14,072
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
kom ons skryf ons eie roman
ek is n baie positiewe persoon wat altyd reg staan om my medemense te help. ek hou van die buite lewe en gaan kamp baie, jag ,visvang. en natuurlike n lekker braai. die wereld...
"Kom ons skryf ons eie roman."
Ek is n baie positiewe mens met n hart van goud. Ek het n passie vir mense en hou daarvan om nuwe mense te ontmoet. Ek staan uit vir wat ek in glo. Ek geniet die buitelig lewe ....
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot