AFGRI
BEAN
19 Okt
-
6607
0,00
CORN
19 Okt
-
3074
-11,00
SOYA
19 Okt
-
7155
-50,00
SUNS
19 Okt
-
10655
52,00
WEAT
19 Okt
-
5728
-14,00
WMAZ
19 Okt
-
3180,6
-19,40
YMAZ
19 Okt
-
3340
-16,00
AMT
Beeste A2/3
15 Okt
-
52,8
-0,02
Beeste AB2/3
15 Okt
-
51,31
-0,01
Beeste B2/3
15 Okt
-
48,96
-0,01
Beeste C2/3
15 Okt
-
45,22
-0,01
Bevrore Hoender
15 Okt
-
29,38
0,00
Bokkies (onder 30 kg)
15 Okt
-
70,93
-0,02
Bokooie
15 Okt
-
48,66
-0,06
Groot (meer as 40 kg)
15 Okt
-
45,81
-0,06
Hoender (IQF)
15 Okt
-
27,14
-0,01
Medium (30-40kg)
15 Okt
-
54,22
0,00
Skaap A2/3
15 Okt
-
83,02
0,03
Skaap AB2/3
15 Okt
-
76,42
0,01
Skaap B2/3
15 Okt
-
70,77
0,02
Skaap C2/3
15 Okt
-
66,17
0,04
Speenkalf
15 Okt
-
39,71
-0,04
Spekvarke
15 Okt
-
26,67
-0,01
Stoorlammers
15 Okt
-
44,17
0,02
Varkwors
15 Okt
-
22,08
-0,01
Vars Hoender
15 Okt
-
31,07
0,00
Vleisvarke
15 Okt
-
28,47
-0,01
Wol (skoon)
15 Okt
-
163,22
0,00

Onwettige jag met honde lei vermoedelik tot boer se dood

akkreditasie
Ter illustrasie. Foto: Marieke Snyman
Ter illustrasie. Foto: Marieke Snyman
’n Dringende plan moet beraam word om onwettige jag met honde te stuit, sê Mpumalanga Landbou se uitvoerende komitee.

Dit volg op die moord van mnr. Hennie Moldenhauer, ’n 58-jarige boer van die distrik Amersfoort in Mpumalanga, vermoedelik deur mense wat onwettig met honde op sy plaas gejag het. Die karkas van ’n hond is na bewering naby aan Moldenhauer se liggaam gevind.

Volgens Netwerk24 is Moldenhauer se liggaam Sondagoggend naby ’n sojaboonlandery op sy plaas opgespoor. Hy het ’n skietwond aan sy kop gehad.

In ’n verklaring sê die organisasie onwettige jag, met of sonder honde, is ’n oortreding ingevolge die Wet op Wilddiefstal (Wet 105 van 1991). Die teenwoordigheid van sulke persone op private eiendom, sonder toestemming, is ’n oortreding ingevolge die Wet op Betreding (Wet 6 van 1959). Boere ontvang nie die nodige ondersteuning vanaf die polisie om hierdie oortredings te bekamp nie.

Mpumalanga Landbou doen ’n beroep op die polisie en die LUR vir gemeenskapsveiligheid in die provinsie om maatreëls toe te pas wat onwettige betreding en jag met honde sal stopsit. “Hierdie tragiese voorval bevestig die erns van klagtes hieroor en dat sulke sake met die nodige dringendheid deur die polisie ondersoek moet word.

“Ons versoek die polisie om geen steen onaangeraak te laat nie vir die inhegtenisneming van die oortreders verantwoordelik vir die dood van ’n onskuldige boer van Amersfoort.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
14.57
+0.8%
Rand - Pond
20.08
+0.4%
Rand - Euro
16.98
+0.4%
Rand - Aus dollar
10.88
+0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.5%
Goud
1,781.72
+1.0%
Silwer
23.76
+2.5%
Palladium
2,075.50
+2.8%
Platinum
1,056.00
+1.7%
Brent-ruolie
84.33
-0.6%
Top-40
60,320
+0.3%
Alle aandele
66,912
+0.3%
Hulpbronne 10
64,002
+0.8%
Industriële 25
84,631
+0.3%
Finansiële 15
13,990
-0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
1Korinthiers 13
Ek is glad nie jaloers of clingy nie, maar moenie my n rede glo nie die seding is as volg: as daar n romie is is daar n vuur, so as ek vernoed jy hou jou opsies oop sal ek...
Vrede begin met n glimlag
Ek is n ma en n ouma van 2 my grootste liefde, ek is n mense mens baie lief vir lek lag kuier met vriende en familie. Gee baie om vir my mede mens lief vir kos maak en dans is...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot