AFGRI
BEAN
07 Okt
-
9032
82,00
CORN
07 Okt
-
4893
0,00
SOYA
07 Okt
-
9550
20,00
SUNS
07 Okt
-
10555,2
75,20
WEAT
07 Okt
-
7210
0,00
WMAZ
07 Okt
-
5090
30,00
YMAZ
07 Okt
-
4700
-4,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Onwettige ontginning beskadig waterpan

Ontginning by Exxaro se Leeuwpan-myn is gestop omdat die groep glo onwettig in die pan en vleie naby Delmas gemyn het.

Groot skade is aan ’n waterpan op ’n plaas naby Delmas aangegaan nadat die myngroep, Exxaro, glo onwettig vir steenkool in ’n deel van die pan gemyn het. Die Blou Skerpioene ('n wetstoepassingsagentskap)  en die Departement van Waterwese het onlangs by die groep se Leeuwpan-myn naby Delmas ingegryp en werksaamhede daar gestop.

Mnr. Nigel Adams, hoof van die Blou Skepione, sê volgens ’n berig in Beeld dat die groep nie ’n waterlisensie vir die myn het nie. Verder bepaal Suid-Afrika se wetgewing dat geen mynbou aktiwiteite binne 100m van enige waterbron mag plaasvind nie.

Me. Edna Molewa, Minister van Waterwese, het vroeër die jaar in antwoord op vrae van die Demoktariese Alliansie in die parlement gesê sy het die groep gewaarsku dat hy sy lisensie ooreenkoms verbreek deur in die pan en vleie te myn. Sy het die plaas twee keer in Desember verlede jaar besoek om haarself van die situasie te vergewis.

Twee ander myne
Volgens die koerant vind die oortreding op twee ander plase ook plaas, maar Exxaro ontken enige oortredings.

Omgewingskenners waarsku myngroepe al ’n tyd lank dat hulle bedrywighede die opvangsgebied, wat deur die Kruger Nasionale Park vloei, groot gevaar kan inhou.

Mnr. Piet-Louis Grundling, omgewingskunidge, sê in ’n land, soos Suid-Afrika, wat waterskaarste ervaar, is dit noodsaaklik om panne en vleie te beskerm. Die panne in die Hoëveld is glo elkeen uniek, want hulle dra by tot biodiversiteit en die beheer van watervloei na riviere.

Bron: Beeld

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.13
-0.7%
Rand - Pond
20.08
+0.1%
Rand - Euro
17.67
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.6%
Goud
1,697.80
-0.9%
Silwer
20.16
-2.4%
Palladium
2,196.39
-2.9%
Platinum
919.50
-0.6%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,280
-0.2%
Alle aandele
65,676
-0.2%
Hulpbronne 10
63,294
+0.0%
Industriële 25
79,505
-0.7%
Finansiële 15
14,072
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Natuurliefhebber
Alles in natuur , kamp wildtuine road trips tent chalets . Wil eerlikheid he , vrede vreugde en geluk met n gebalanseerde verhouding en moet mekaar kan ondersteun deur dik en dun
Time wait for no man.. neither does a good woman
Sageaarde romantiese hardwerkend Soek n lewensmaat om die lewe mee te geniet want die lewe is Kort ons Moet dit leef
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot