AFGRI
BEAN
31 Mrt
-
8703
-87,00
CORN
31 Mrt
-
4445,8
-72,20
SOYA
31 Mrt
-
8071,2
-127,80
SUNS
31 Mrt
-
8700
-102,00
WEAT
31 Mrt
-
6605
-90,00
WMAZ
31 Mrt
-
3798
-55,00
YMAZ
31 Mrt
-
4012,8
-51,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

‘Oorloë kom oor voedselsekerheid’

Voedselsekerheid gaan vir die res van ons lewens een van die belangrikste maatskaplike en politieke kwessies ter wêreld wees, voorspel dr. Daniel Silke.

Voedselsekerheid gaan in die toekoms − en die res van ons lewens − een van die belangrikste maatskaplike en politieke kwessies ter wêreld wees, voorspel dr. Daniel Silke, internasionale politieke ontleder.


Hy het op Landbouweekblad en AMT se konferensie in Pretoria gesê oorloë sal nog in die toekoms daaroor woed. Hy sê die wêreldbevolking sal met 20% tot 10 miljard oor die volgende 40 jaar toeneem. Dit is die grootste toename nóg.


Daarteenoor is Afrika die “laaste vesting” vir kommoditeitsproduksie. Lande buite Afrika het reeds 50 miljoen ha grond in Afrika bekom vir landbouproduksie. “Dit is twee keer die grootte van Brittanje. Dit wat in Afrika geproduseer word, sal buite Afrika benut word.”


Silke sê teen 2050 sal ’n kwart van die wêreld se bevolking in Afrika woon.


Vir Suid-Afrika en sy landbousektor is dit goeie nuus, want Suid-Afrika is die poort na die res van Afrika. Suid-Afrika bevind hom egter by ’n dramatiese draaipunt. As daar nie nou die politieke wil is om drastiese verbeteringe aan die energie-, water- en landbou-infrastruktuur aan te bring nie, sal dit binne die volgende paar jaar ernstige gevolge hê, aldus Silke.


Water sal in die toekoms ook ’n groot geskilpunt word met 1,4 miljard mense in 36 lande wat teen 2025 nie meer voldoende vars water sal hê nie.


6 Oktober 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.80
-0.0%
Rand - Pond
21.95
+0.6%
Rand - Euro
19.29
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.90
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.2%
Platinum
991.29
+1.1%
Palladium
1,465.87
-0.8%
Goud
1,969.32
-0.6%
Silwer
24.07
+0.7%
Brent-ruolie
79.27
+1.3%
Top-40
70,498
-0.8%
Alle aandele
76,100
-0.8%
Hulpbronne 10
66,234
-1.9%
Industriële 25
102,950
-0.3%
Finansiële 15
15,496
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Spontaan en lief vir kamp en road trips
Ek is wie ek is. Ek is n maklike persoon om mee oor die weg te kom. Hou baie van kos maak en braai. Ja en ons sal baie dinge saam doen en veral lag.
Opsoek na iemand opreg...
Ek is n eerlike opregte persoon en is opsoek na daai spesiale persoon wat ook moeg is om alleen te wees.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot