AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9027
11,00
CORN
05 Okt
-
4800
-2,00
SOYA
05 Okt
-
9290
25,00
SUNS
05 Okt
-
10299
89,00
WEAT
05 Okt
-
7145
-24,00
WMAZ
05 Okt
-
4975
59,00
YMAZ
05 Okt
-
4889
33,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Oorplaatjies pla buitelandse jagters

Jagondernemings moet let op die ervaring wat buitelandse jagters op wildsplase soek, reken mnr. Dries van Coller van die Beroepsjagtersvereniging van Suid-Afrika.

Heinings op wildplase is ’n groot uitdaging vir jagondernemings wat Suid-Afrikaanse jagte aan buitelanders bemark, sê die Beroepsjagtersvereniging van Suid-Afrika (Phasa) se voorsitter, mnr. Dries van Coller.

Van Coller het by die onlangse wildberaad by Castle de Wild naby Modimolle gesê boere moet besef dat buitelanders droom van ’n Afrika-ervaring wanneer hulle kom jag en dat wildskampe en bokke met kleurvolle plastiese oorplaatjies daardie droom vir hulle bederf.

Van Coller beveel aan dat boere wat jag en teelprojekte op dieselfde plaas bestuur hul paaie en kampe so uitlê dat besoekende jagters nie tussen teelkampe hoef deur te ry na jagkampe nie.

Hou dit interessant

“Moet ook nie lang, reguit paaie langs heinings laat afloop nie, hou dit interessant vir jou gaste en laat die pad wat hulle van die plaashek na die jagkamp ry deur die bos kronkel.”

Hy wys ook daarop dat ander lande in Afrika teen Suid-Afrika se teelprojekte bemark deur te sê dat daar nie in “klein kampies” agter “hoë heinings” met wild soos plaasdiere geboer word nie. Boonop verloor sommige jagondernemers kliënte omdat hulle een of ander tyd ’n bok met ’n oorplaatjie in die veld sien en dan voel hulle is om die bos gelei om op “mak” wild te kom jag.

Van Coller sê jagondernemers het die wildbedryf se hulp nodig om die besoekende jagters se droom van ’n Afrika-ervaring so na as moontlik aan die werklikheid te bring.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.77
-0.8%
Rand - Pond
20.17
+0.3%
Rand - Euro
17.64
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.49
-0.3%
Rand - Jen
0.12
-0.6%
Goud
1,711.43
-0.9%
Silwer
20.44
-3.0%
Palladium
2,309.00
-0.6%
Platinum
923.50
-1.1%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,350
-0.8%
Alle aandele
65,757
-0.8%
Hulpbronne 10
63,643
-1.4%
Industriële 25
79,698
-0.5%
Finansiële 15
13,957
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Met n kitaar in die hand en liefde in my hart
Ek is vriendelik en n aangename mens om mee tyd te spandeer en is altyd besig om te lag. Ek stel altyd belang om te luister na ander se lewens stories
Time wait for no man.. neither does a good woman
Sageaarde romantiese hardwerkend Soek n lewensmaat om die lewe mee te geniet want die lewe is Kort ons Moet dit leef
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot