AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9390
34,00
CORN
30 Sep
-
4810
22,00
SOYA
30 Sep
-
9520
128,00
SUNS
30 Sep
-
10240
35,00
WEAT
30 Sep
-
7115
15,00
WMAZ
30 Sep
-
4926
34,00
YMAZ
30 Sep
-
4839
46,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Oorsese koper stel belang in Foskor

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
FOTO: JOHAN NORVAL
FOTO: JOHAN NORVAL
’n Oorsese koper stel belang in Foskor, die staatsbeheerde fosforprodusent en verskaffer van grondstowwe aan die kunsmisbedryf – of minstens in ’n gedeelte van die Nywerheidsontwikkelingskorporasie (NOK) se belang van 59% in Foskor.

’n Oorsese koper stel belang in Foskor, die staatsbeheerde fosforprodusent en verskaffer van grondstowwe aan die kunsmisbedryf – of minstens in ’n gedeelte van die Nywerheidsontwikkelingskorporasie (NOK) se belang van 59% in Foskor. Dié nuus is deur mnr. TP Nchocho, uitvoerende hoof van die NOK, aan Business Day bevestig.

Die publikasie berig dat die NOK ’n kontantaanbod vir ’n “beduidende belang” in Foskor ontvang het. Volgens Nchocho het die NOK se direksie in Augustus ’n aanbod van ‘n oorsese belanghebbende gekry. Die direksie het toe toestemming verleen dat die maatskappy vir ’n tydperk van tussen drie en ses maande eksklusief met die voornemende koper onderhandel. Die oorsese belegger sal volgens die berig ’n meerderheidsbelang in Foskor vekry.

Die NOK hou benewens sy belang van 59% in Foskor ook ’n aantal voorkeuraandele namens begunstigdes van swart ekonomiese bemagtiging (SEB). Dit beteken dat hy vir rekenkundige doeleindes kuratorskap van 85% van Foskor se aandele het, want die SEB-aandele is met ’n lening van die NOK gefinansier.

Foskor het volgens die NOK se jongste jaarresultate vir die boekjaar tot einde Maart 2021 ’n verlies van R2,2 miljard gely. Landbouweekblad het onlangs berig dat probleme met onderhoud, munisipale diensleweringsprobleme by sy aanleg in Richardsbaai en die onlangse opstande in KwaZulu-Natal produksie ontwrig het en die maatskappy het ’n force majeure verklaar. Normale produksie is sedertdien hervat.

Dit is algemeen bekend dat plaaslike kunsmismaatskappye nie meer op Foskor reken vir hul grondstofbenodigdhede nie en dit eerder invoer, selfs teen ’n hoër koste. Dit laat plaaslike kunsmispryse skerp styg weens die wisselkoers en omdat hoë graanpryse boere in die Noordelike Halfrond meer graan laat aanplant het, met gevolglike hoër kunsmisaankope.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.10
-0.8%
Rand - Pond
20.18
-1.2%
Rand - Euro
17.73
-0.7%
Rand - Aus dollar
11.57
+0.8%
Rand - Jen
0.12
-0.5%
Goud
1,662.33
+0.1%
Silwer
19.03
+1.1%
Palladium
2,167.00
-1.8%
Platinum
864.26
-0.4%
Brent-ruolie
88.49
-0.9%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Dit is tyd om my horisone te verbreedt
Ek is vriendelik, aantreklik werk baie hard en verdien n bietjie geluk in die lewe. Ek is baie romanties maar deur die jare het dit by die afterdeur uitgegaan.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot