AFGRI
BEAN
01 Feb
-
9790
-69,00
CORN
01 Feb
-
4566
-91,00
SOYA
01 Feb
-
9580,2
-19,80
SUNS
01 Feb
-
11295
265,00
WEAT
01 Feb
-
6770
-12,00
WMAZ
01 Feb
-
4360
-80,00
YMAZ
01 Feb
-
4440
-81,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
20 Jan
-
170,89
-2,92
Ave Wool - RWS
20 Jan
-
181,89
-7,19
Beeste A2/3
20 Jan
-
58,72
2,37
Beeste AB2/3
20 Jan
-
58,36
3,52
Beeste B2/3
20 Jan
-
56,86
4,26
Beeste C2/3
20 Jan
-
52,54
0,65
Bevrore Hoender
20 Jan
-
31,75
-2,38
Bokkies (onder 30 kg)
20 Jan
-
63,65
-0,77
Bokooie
20 Jan
-
40,24
-2,32
Groot (meer as 40 kg)
20 Jan
-
41,1
-3,43
Hoender (IQF)
20 Jan
-
32,82
0,66
Medium (30-40kg)
20 Jan
-
56,66
1,18
Pork Average
20 Jan
-
37,05
0,71
Poultry Average
20 Jan
-
32,38
-0,99
Skaap A2/3
20 Jan
-
87,14
3,08
Skaap AB2/3
20 Jan
-
80,78
-2,47
Skaap B2/3
20 Jan
-
70,13
0,82
Skaap C2/3
20 Jan
-
65,78
1,26
Speenkalf
20 Jan
-
36,84
0,12
Spekvarke
20 Jan
-
38,49
1,90
Stoorlammers
20 Jan
-
38,71
0,25
Varkwors
20 Jan
-
29,77
0,61
Vars Hoender
20 Jan
-
32,57
-1,26
Vleisvarke
20 Jan
-
36,9
0,60

Oorskot mielies ‘moet vinnig landuit’

Die verwagte oorskot mielies in Suid-Afrika moet so vinnig as moontlik landuit, sê prof. Ferdie Meyer van BFAP.

Om van Suid-Afrika se verwagte mielie-oorskot in die komende seisoen ontslae te raak moet dit so vinnig moontlik landuit. In die proses moet Afrika as ’n mark nie uitgesluit word nie, sê prof. Ferdi Meyer, direkteur van die Buro vir Voedsel en Landbou-beleid (BFAP).

Hy het by Graan SA se kongres buite Bothaville gesê goeie uitvoermoontlikhede bestaan in lande in die sentrale en oostelike dele van Afrika, soos Kenia en Tanzanië. “Daar is probleme met geneties gemodfiseerde (GM) mielies maar kontrakte vir geel GM-mielies sal waarskynlik moontlik wees al is daar dalk probleme met die uitvoer van wit milies.”

Hy reken as pryse by R1 830 per ton trek, sal mielie-uitvoere begin. Dr. Erhard Briedenhann, uitvoerende hoof van MIDS, ’n maatskappy wat grondstowwe aan die veevoerbedryf verskaf, stem saam dat die Safex-pryse nog tussen R100 en R150/ton moet daal om uitvoere te laat begin.

SA het lank nie diepsee-uitvoer gehad

“ 'n Faktor is natuurlik dat ons vir 'n tyd lank nie diepsee-uitvoer van geel mielies na lande soos Japan, Korea en China gehad het nie. Hulle kry intussen hul mielies uit Argentinië en ander lande en ons sal hulle vertroue moet terugwen,” het mnr. Jannie de Villiers, uitvoerende hoof van Graan SA, gesê.

Op 'n vraag of probleme met die uitvoer van GM-mielies na China sal opduik, het dr. Marinda Visser, bestuurder graannavorsing en beleid by Graan SA, gesê daar is 'n protokol wat bevestig dat GM-kultivars wat in Suid-Afrika goedgekeur is, ook daar goedgekeur is. Selfs die stapelgeen-kombinasies wat onlangs plaaslik goedgekeur is om die invoer van wit mielies uit Amerika moontlik te maak, is in China goedgekeur.

Sy het ook bevestig dat die voorkoms van herfs-kommandowurms geen invloed op mielie-uitvoere sal hê nie.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.33
+0.4%
Rand - Pond
21.36
+0.4%
Rand - Euro
18.88
+0.2%
Rand - Aus dollar
12.27
+0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.2%
Platinum
1,005.95
-0.6%
Palladium
1,661.19
+0.8%
Goud
1,930.54
+0.1%
Silwer
23.56
-0.7%
Brent-ruolie
85.46
+1.1%
Top-40
73,925
+0.7%
Alle aandele
80,017
+0.7%
Hulpbronne 10
75,530
-0.4%
Industriële 25
102,816
+0.5%
Finansiële 15
16,532
+2.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
One life.... Live it
Gemaklike persoon met beginsels en waardes. Te laat vir voorgee, ek is gelukkig in my eie vel en wat die lewe nog vir my inhou. Ek kan wissel van diep seun na baie sosiaal en is...
Plain Jane
Oor die onnodige drama, wil net die lewe geniet. Goeie hart en weet wat ek uit die lewe wil he 😊
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot