AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Oortreders van Waterwet gaan vasgevat word

Die Departement van Waterwese en Bosbou span satelliettegnologie in om watergebruik in die land te monitor. Oortreders in veral hoëvraag-gebiede, soos die Vaalrivier-opvangsgebied, en in waterskaarsgebiede, soos die Noord-Kaap, sal moet ligloop.

In terme van die Nasionale Waterwet van 1998 moet alle groot gebruikers, soos boere en myne, hul regte wat onder die ou wet bestaan het, registreer. Dit voorsien die departement van 'n databasis oor watergebruik en die bepaalde toekenning aan elke groot gebruiker. Gebruikers wat daarna uitbreidings aangebring het, moet 'n lisensie hê.

Die departement se Direkteur-Generaal, mnr. Mike Muller, sê hulle gaan nou die geregistreerde watergebruik na om te verseker dat gebruikers nie meer water gebruik as waarop hulle geregtig is, of onwettig water gebruik nie. Hierdie inligting sal gebruik word om te bepaal hoeveel gebruikers vir hul water moet betaal.

Die doeltreffendste maniere om watergebruik vir byvoorbeeld besproeiing te monitor, is deur lug- of satellietfoto's. Min lugfoto's is egter gedurende Oktober 1998 geneem toe die wet gepromulgeer is.

Waar satellietbeelde voorheen baie duur was, het die groei in rekenaartegnologie dit nou 'n aantreklike alternatief tot lugfoto's gemaak, sê mnr. Muller. Die Satelliettoepassingsentrum op Hartbeeshoek se argief van foto's van die Landsat-satelliet dateer tot 20 jaar terug.

Deur argieffoto's van September en Oktober 1998 met huidige foto's te vergelyk, kan vasgestel word of uitbreidings in watergebruik plaasgevind het. As die uitbreidings nie gelisensieer is nie, sal die departement met regstappe teen die betrokke gebruiker begin. Uit die voorlopige analise van die satellietbeelde lyk dit of grootskeepse besproeiingsuitbreiding plaasgevind het.

*Die departement beoog om die eerste weergawe van die Voorgestelde Nasionale Waterhulpbronstrategie in die twee helfte van Julie vir openbare kommentaar vry te stel. Konsulterende vergaderings met belanghebbendes sal van Augustus tot November gehou word. Al die dokumentasie sal op die departement se webwerf by www.dwaf.gov.za beskikbaar wees.

27 Junie 2002

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.8%
Rand - Pond
20.21
-0.2%
Rand - Euro
17.74
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.3%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,660.90
0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Sommer net ek
Want almal kan doen met n goeie nuwe vriend, Ek hou daarvan om mense te sien lag en gelukkig wees
Dit is tyd om my horisone te verbreedt
Ek is vriendelik, aantreklik werk baie hard en verdien n bietjie geluk in die lewe. Ek is baie romanties maar deur die jare het dit by die afterdeur uitgegaan.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot