AFGRI
BEAN
02 Des
-
9365
0,00
CORN
02 Des
-
4550
0,00
SOYA
02 Des
-
10600
0,00
SUNS
02 Des
-
11030
0,00
WEAT
02 Des
-
6745
0,00
WMAZ
02 Des
-
5203
0,00
YMAZ
02 Des
-
4966
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Oorwinning in water-saak behaal

Die beslissing in ’n saak oor watergebruiksregte ten gunste van die Goede Wellington-boerdery is met tevredenheid deur Agri SA begroet.

Die beslissing in ’n saak oor watergebruiksregte ten gunste van die Goede Wellington-boerdery is met tevredenheid deur Agri SA begroet.


Die beslissing is in die Noord-Gautengse Hooggeregshof deur regter James Goodey gemaak in die saak tussen Goede Wellington-boerdery (Edms.) Bpk., die Departement van Waterwese asook die Minister van Waterwese en Omgewingsake.


Frustrasies

Kommersiële boere is al jare lank gefrustreerd met die Departement van Waterwese se weiering om watterregte van een besproeiingsperseel na ’n ander of van een waterreghouer aan ’n ander aansoeker oor te dra.


Goodey het in dié saak beslis dat die Departement van Waterwese asook die Watertribunaal ’n wesenlike regsfout begaan het deur die behoefte aan regstellende aksie in artikel 27(1)(b) van die Nasionale Waterwet as ’n oorheersende faktor by die beoordeling van aansoeke vir watergebruiksregte of die oordrag daarvan, toe te pas. 


Dié faktor is slegs een van elf relevante faktore wat inaggeneem moet word. Die ander faktore sluit, volgens ’n verklaring van Agri SA, in die doeltreffende en voordelige gebruik van water in die openbare belang, en die sosiaal-ekonomiese impak van die watergebruik indien gemagtig asook die sosiaal-ekonomiese impak van die afwysing van die watergebruik.


‘Onbeholpe en onbekwaam’

Goodey het gelas dat die Watertribunaal se se vroeëre besluit ter syde gestel moet word én vervang word met ’n besluit wat die oordrag van watergebruiksregte aan Goede Wellington-boerdery magtig.


Die Watertribunaal moet ook Goede Wellington-boerdery se regskoste betaal. Volgens die hof het die Watertribunaal onbeholpenheid en onbekwaamheid aan die dag gelê.


"Agri SA wil dringend met die Minister van Waterwese en Omgewingsake praat om praktiese gevolg aan die hofbeslissing vir die besproeiingsgemeenskap te gee, sodat die potensiële ontwikkeling en werkskeppingsgeleenthede in die besproeiingsektor ten beste benut kan word.


" ’n Veranderde benadering deur die staat met die oordrag van waterregte kan ’n goeie bydrae lewer tot die Regering se ontwikkelingsdoelwitte en terselfdertyd voedselsekerheid bevorder,” sê mnr. Johannes Möller, voorsitter van Agri SA.


22 Augustus 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.56
-0.0%
Rand - Pond
21.59
-0.4%
Rand - Euro
18.50
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.93
-0.3%
Rand - Jen
0.13
-0.2%
Goud
1,797.91
0.0%
Silwer
23.15
0.0%
Palladium
1,900.00
0.0%
Platinum
1,020.00
0.0%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
68,238
-0.9%
Alle aandele
74,323
-0.9%
Hulpbronne 10
74,020
-2.7%
Industriële 25
91,592
-0.6%
Finansiële 15
15,398
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
lewensmaat
Eks eerlik opreg weet wat ek wil he in die lewe hardwerkend en sal n goeie vriend wees. Eks rustig netjies en sal my vriendin op die hande dra. Hou niks van argumente nie wil...
Kom ons begin ons eie storie met Vriendskap
Nr 1 sal altyd my Here wees want Hy is my provider, Aleph en Sovereign God. Al wat ek soek is n maaitjie saam wie ek die lewe kan geniet, lag, gesels, laf wees en dan kyk na...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot