AFGRI
BEAN
07 Okt
-
9032
82,00
CORN
07 Okt
-
4893
0,00
SOYA
07 Okt
-
9550
20,00
SUNS
07 Okt
-
10555,2
75,20
WEAT
07 Okt
-
7210
0,00
WMAZ
07 Okt
-
5090
30,00
YMAZ
07 Okt
-
4700
-4,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Oorwinning vir boere in hidrobrekingsaak

Planne om met hidrobreking in 'n deel van KwaZulu-Natal te begin, is deur die Wes-Kaapse Hooggeregshof gestuit.

Boere in KwaZulu-Natal het ’n groot oorwinning in die Wes-Kaapse Hooggeregshof behaal met die tersydestelling van 'n aansoek om eksplorasieregte op meer as 800 000 ha in die noorde van KwaZulu-Natal.

Rhino Oil and Gas Exploration South Africa het in 2015 en 2016 ’n kennisgewing van aansoek om eksplorasie ingedien om in die KwaZulu-Natal se Middellande én in die noorde van dié provinsie met hidrobreking te begin. Meer as 1 600 000 ha en 15 000 plase word deur die aansoeke geraak.

Groot prys

Volgens 'n verklaring van die landbou-unie KwaNalu, is lede en die publiek ingelig van dié verwikkelinge en het 'n plaaslike boer, mnr. Sean Hoatson, regstappe geneem. Me. Sandy la Marque, uitvoerende hoof van KwaNalu, het die beslissing verwelkom en as 'n groot verligting vir plaaslike boere beskryf.

“Eksplorasie vir gas en minerale word teen 'n groot prys vir die omgewing gedoen. Dit het die potensiaal om skaars waterbronne te besoedel, word geassosieer met ernstige gesondheidsprobleme en bedreig plaaslike besighede wat tot werksverliese en ekonomiese onstabiliteit kan lei.

"Hidrobreking word gesien as een van die grootste bedreigings vir die landbou en omgewing in Suid-Afrika,” sê La Marque.

Sy het boere van die KwaZulu-Natal se Middellande verseker dat die regsproses om die ekspolarie-aansoek vir dié streek teen te staan, goed vorder.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.15
-0.8%
Rand - Pond
20.13
-0.2%
Rand - Euro
17.68
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.6%
Goud
1,694.80
-1.1%
Silwer
20.13
-2.6%
Palladium
2,192.88
-3.1%
Platinum
916.50
-1.0%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,280
-0.2%
Alle aandele
65,676
-0.2%
Hulpbronne 10
63,294
+0.0%
Industriële 25
79,505
-0.7%
Finansiële 15
14,072
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
kom ons skryf ons eie roman
ek is n baie positiewe persoon wat altyd reg staan om my medemense te help. ek hou van die buite lewe en gaan kamp baie, jag ,visvang. en natuurlike n lekker braai. die wereld...
"Kom ons skryf ons eie roman."
Ek is n baie positiewe mens met n hart van goud. Ek het n passie vir mense en hou daarvan om nuwe mense te ontmoet. Ek staan uit vir wat ek in glo. Ek geniet die buitelig lewe ....
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot