AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9498,8
-161,20
CORN
24 Mrt
-
4060
45,00
SOYA
24 Mrt
-
8135
-88,00
SUNS
24 Mrt
-
8630
-225,00
WEAT
24 Mrt
-
6430
65,00
WMAZ
24 Mrt
-
3842
55,00
YMAZ
24 Mrt
-
4029
33,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

'Oos-Kaap lewer nou meeste melk in SA'

Die inkomste uit melkboerdery in die Oos-Kaap is nie so beroerd as wat dikwels voorgehou word nie, aldus die Oos-Kaapse MPO.

Wanneer die inkomste uit melkboerdery met dié van ander veevertakkings in die Oos-Kaap vergelyk word, is die prentjie nie so sleg as wat dikwels voorgegee word nie, sê mnr. Simon Matthews voorsitter van die Oos-Kaapse Melkprodusente-organisasie (MPO).

Hy het op die vereniging se jaarkongres in Port Elizabeth gesê dat die gemiddelde melkprys in die provinsie van R3,80 per liter ’n jaar gelede met 12% gestyg het tot die huidige R4,25 per liter. Hoewel die vaste koste die afgelope jaar met meer as die inflasiekoers gestyg het, het die prys van hoë konsentraat voer die afgelope twee maande merkbaar gedaal. “Indien melkpryse die opwaartse neiging voortsit, mieliepryse op die vlakke bly waar dit nou is en daar vroeë lentereëns val, sal dit nog beter met die bedryf kan gaan.”

Matthews het gesê  die Oos-Kaap is nou die grootste melkvoorsiener in die land met produksie wat die afgelope tien jaar verdubbel het. Hoewel die nasionale produksie nou effens laer is as ’n jaar gelede, dui vooruitskouings daarop dat die produksie van 2,8 miljard liter baie dieselfde sal wees as die vorige seisoen. Die invoerpariteit het van R7 per liter tot R5,60 per liter in Junie gedaal. “Dit is ’n normale seisoenale verskynsel en ’n regstelling kan weer verwag word.”

Hy het gesê hoewel net sowat 30% van die Oos-Kaapse MPO-lede die inligtingsdae wat in die herfs gehou was bygewoon het, is die kommunikasie in die organisasie baie gesond en daar word op nasionale vlak baie gedoen om melkprodusente ingelig te hou.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.17
-0.5%
Rand - Pond
22.22
+0.0%
Rand - Euro
19.55
+0.3%
Rand - Aus dollar
12.08
+0.1%
Rand - Jen
0.14
-0.5%
Platinum
979.10
-0.6%
Palladium
1,421.38
-0.1%
Goud
1,976.74
-0.9%
Silwer
23.15
+0.2%
Brent-ruolie
75.91
-1.0%
Top-40
69,181
-1.3%
Alle aandele
74,695
-1.2%
Hulpbronne 10
64,294
-1.4%
Industriële 25
101,619
-1.0%
Finansiële 15
15,178
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil jou lewe vereik
Ek stel belang in haar lewe. Ek het baie baie liefde Om te gee. Bereid Om by haar aan te pas en te leer
Lag n bietjie en kom geniet die lewe!
Ek is n spontane mens wat weet wat ek in die lewe wil he, en hou van lag en avonture.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot