AFGRI
BEAN
06 Okt
-
9027
0,00
CORN
06 Okt
-
4795
0,00
SOYA
06 Okt
-
9110
0,00
SUNS
06 Okt
-
10052
0,00
WEAT
06 Okt
-
7102
0,00
WMAZ
06 Okt
-
4871
0,00
YMAZ
06 Okt
-
4769
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Oos-Kaap verwerp Nkwinti se grondplan

Die voorstelle om die helfte van boere se plase aan hul werkers te gee, is deur Agri Oos-Kaap verwerp.

Agri Oos-Kaap het mnr. Gugile Nkwinti, die Minister van Landelike Ontwikkeling en Grondsake se voorstelle om plaaswerkers se regte te versterk, verwerp.

Mnr. Ernest Pringle, voorsitter van Agri Oos-Kaap, sê in ’n verklaring dat die vereniging die dokument “wat ten doel het dat die helfte van die eiendom wat deur kommersiële boere besit, gekonfiskeer en aan ’n beleggings- en ontwikkelingsfonds wat deur die Regering namens die die plaaswerkers bestuur word oorhandig word,” verwerp.

“Al is hierdie net ’n voorstel vir bespreking en onderhandeling, behels dit ’n potensiële skending van die grondeienaars se eiendomsreg. Dit is ’n bedreiging vir belegging in die landbousektor in besonder en die breër ekonomie. Nêrens in die moderne geïndustrialiseerde wêreld is só ’n aksie al ooit voorgestel of uitgevoer nie.”

Pringle wys daarop dat die kommersiële landbou een van die grootste werkgewers vir ongeskoolde en semi-geskoolde werkers in die Oos-Kaap is. “Enige pogings om dié voorstelle te wettig, sal tot grootskaalse afleggings  lei. Dit is ook onduidelik waar die finansiering gevind sal word as vergoeding vir die helfte van die waarde van kommersiële plase in die land.”

Pringle betreur dit dat min erkenning gegee word aan boere wat baie voorregte aan hulle werkers voorsien, soos verblyf, elektrisiteit, water en weidingsregte. “In baie gevalle is werkers op plase baie beter daaraan toe as diegene wat in townships bly.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.92
-0.8%
Rand - Pond
20.08
+0.3%
Rand - Euro
17.62
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.52
+0.2%
Rand - Jen
0.12
-0.7%
Goud
1,710.05
-0.4%
Silwer
20.40
-1.2%
Palladium
2,271.50
+0.6%
Platinum
921.00
-0.2%
Brent-ruolie
93.37
+1.7%
Top-40
59,506
+0.5%
Alle aandele
65,911
+0.5%
Hulpbronne 10
63,387
-0.5%
Industriële 25
80,145
+1.1%
Finansiële 15
14,013
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Die lewe geniet
Waardeur opregtheid en eerlikheid. Hou van fietsry, stap, natuur, kamp en iemand wat dit wil deel ,nie noodwendig alles nie. Geniet netjiese tuin en tuis. Ek hou van mense wat...
Wil jou graag ontmoet
Ek is eerbaar, opreg, liefdevol, positief, prettig en lief vir die lewe. ek is nie perfek nie. ek hou van goeie intelligente geselskap, musiek en lekker saam kuier. en nog...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot