AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9660
0,00
CORN
24 Mrt
-
4531
0,00
SOYA
24 Mrt
-
8206
0,00
SUNS
24 Mrt
-
9348
0,00
WEAT
24 Mrt
-
6461
0,00
WMAZ
24 Mrt
-
3893
0,00
YMAZ
24 Mrt
-
3996
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Oos-Kaapse melkery help vloedslagoffers

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Lede van die Rotariërklub van Lukhanji Sunset in Komani saam met werknemers van Just Milk en Meat Traders by van die voedselskenkings. Foto: Verskaf
Lede van die Rotariërklub van Lukhanji Sunset in Komani saam met werknemers van Just Milk en Meat Traders by van die voedselskenkings. Foto: Verskaf
Die Oos-Kaapse melkmaatskappy Just Milk het onlangs ingespring om bystand te bied vir slagoffers van die onlangse vernietigende vloede in Komani (Queenstown) in die Oos-Kaap.

“Ek het die Saterdag ná die vloede ’n oproep van mnr. Oscar Mabuyane, Oos-Kaapse premier, ontvang. Hy het gevra of ons bystand kan bied aan ’n aantal mense wat hul huise verloor het,” sê mnr. Edgar Brotherton van Just Milk.

“Ons het die Sondagoggend ons eerste vrag melk verskaf en het aangehou om elke week daarna melk te verskaf aan mense wat weens die vloede haweloos gelaat is.”

Hy sê een van Just Milk se vennote, Meat Traders, wat ook in Komani is, het vleis aan die slagoffers geskenk.

Volgens Brotherton het hulle ondersteuning van die plaaslike Rotariërklub gehad.

“Namens die Rotariërklub van Lukhanji Sunset wil ons ons dankbaarheid uitspreek vir ’n ruim skenking aan die slagoffers van kitsvloede in Queenstown (Komani). Jul skenking van 230 kg beesvleisbene en 80 liter melk sal ver gaan om baie nodige lewensmiddele te bied aan diegene in nood, veral dié wat tans by die Gali Thembani-seuntrum woon,” het die Rotariërklub van Lukhanji Sunset op sy Facebookblad geplaas.

Komani is in Februarie deur verskeie opeenvolgende vloede getref weens swaar reën in die gebied. Verskeie mense in veral informele nedersettings in laaggeleë dele is haweloos gelaat. Die vloede het ook tot lewensverliese en infrastruktuurskade op die dorp gelei.

“Die mense wat geraak is, is ons mense. Verskeie werk vir ons groep of het familie en vriende wat vir ons werk. Dit is die minste wat ons kon doen,” sê Brotherton.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.18
-0.5%
Rand - Pond
22.23
-0.1%
Rand - Euro
19.60
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.08
+0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.2%
Platinum
976.84
0.0%
Palladium
1,415.66
0.0%
Goud
1,978.67
0.0%
Silwer
23.23
0.0%
Brent-ruolie
74.99
-1.2%
Top-40
69,181
-1.3%
Alle aandele
74,695
-1.2%
Hulpbronne 10
64,294
-1.4%
Industriële 25
101,619
-1.0%
Finansiële 15
15,178
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Enkel en soekend
Ek is lewenslustig en vriendelik hulpvaardig hou van die buite lewe kamp bosveld see en sport is n goeie luisteraar
Soek na iemand wat saam met my sal lag...
Vol skerp grappies, reg om iemand se dag op te helder, opsoek na my pasmaat wat saam met my kan lag en die lewe geniet. Hou daarvan om aktief te wees, crossfit en ry dan en wan...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot