AFGRI
BEAN
04 Okt
-
9192
-138,00
CORN
04 Okt
-
4891
-69,00
SOYA
04 Okt
-
9287
-78,00
SUNS
04 Okt
-
10215
35,00
WEAT
04 Okt
-
7166
-33,00
WMAZ
04 Okt
-
4923
-61,00
YMAZ
04 Okt
-
4868
-62,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Oos-Kaapse melkplase gesog

Oos-Kaapse melkplase is gesog onder groot boere en beleggers, en gewildheid word nie noodwendig aan die melkprys gekoppel nie.

Melkplase in die Oos-Kaap is uiters gesog onder beleggers en groot boere, selfs al het pryse baie gestyg.

Volgens mnr. Martin van Rensburg van Re/Max Independent-eiendomme in Port Elizabeth is die gewildheid nie noodwendig aan die melkprys gekoppel nie. “Groter melkboere neem kleineres oor. Dus is die melkboere nou groter as voorheen en het seggenskap oor hul pryse. Plase word moeiliker bekombaar want die baie suksesvolle boere is kopers, eerder as verkopers.”

Van Rensburg sê wanneer die prys van 'n melkplaas bepaal word, is rand per hektaar nie ter sprake nie.

Die prys word bepaal teen sowat R75 000 per koei wat per dag gemelk word.

'n Plaas waar 2 500 koeie gemelk word, kan dus teen sowat R187 miljoen bemark word, ongeag die grootte. Die bedrag per koei is bereken volgens wat dit 'n nuwe boer sal kos om wilde grond te ontwikkel tot ’n plaas wat koeie kan onderhou, ingesluit onder meer besproeiing, aangeplante voer, damme, spilpunte en werktuie.”

Van Rensburg sê daar is wel twee menings oor koeie. Die een is dat koeie min moet beweeg en dat topgehalte-voeding na die koeie gebring word. 'n Relatiewe klein plaas kan so 'n groot hoeveelheid koeie melk. “In die Tsitsikamma voel boere egter dat 'n koei van sowat 450 kg die ideale koei is en dat sy kan rondloop want sy sal melk lewer in verhouding tot wat sy eet. Hulle kyk dus na die insetkoste per koei teenoor liter melk gelewer. Hierdie koeie lewer minder melk, maar kos baie minder om te voer.”

Van Rensburg sê in albei gevalle is daar egter gewoonlik groot dele onder besproeiing om voer aan te plant. Hy sê daar is 'n stukkie in die Tsitsikamma “wat van die beste melkplase in die wêreld oplewer”. Faktore soos 'n berg wat parallel aan die see is, redelike warm seewater en 'n gematigde temperatuur sorg hier vir goeie reënval.

Die Haga Haga-gebied het die voordeel van die warm Mosambiek-stroom en dus ideale weer en reënval, terwyl die Visrivier-gebied danksy besproeiing uit die rivier heeljaar water vir aangeplante voer het.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.76
+0.4%
Rand - Pond
20.16
+0.2%
Rand - Euro
17.56
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.46
+1.4%
Rand - Jen
0.12
+0.7%
Goud
1,704.68
+0.3%
Silwer
20.73
+0.1%
Palladium
2,294.50
+3.2%
Platinum
921.00
+1.8%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
59,587
+3.0%
Alle aandele
66,069
+2.9%
Hulpbronne 10
64,052
+3.9%
Industriële 25
79,719
+2.8%
Finansiële 15
14,077
+1.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons deel
Het gesonde uitkyk op die lewe. Probeer gesond leef, fiks bly, stap, om buitelewe te verken en te geniet. binne. Hou van werskaf tuis, krap in die tuin. Sal graag my lewe wil...
Believe in yourself..not everyone is the same.
Vriendlike. spontaan en liefde vol. kan met enige persoon oor die weg kom. vis vang. braai. kamp. kos maak en bak. geniet bomfire. hou van dans.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot