AFGRI
BEAN
29 Sep
-
9347
7,00
CORN
29 Sep
-
4790
13,00
SOYA
29 Sep
-
9420
59,00
SUNS
29 Sep
-
10200
226,00
WEAT
29 Sep
-
7099,4
28,40
WMAZ
29 Sep
-
4885,4
3,40
YMAZ
29 Sep
-
4853,8
25,80
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Oosterse markte wag vir vleis

Markte vir Suid-Afrikaanse beesvleis in Saoedi-Arabië en Singapoer is weer toeganklik na dit weens die bek-en-klou uitbraak in die Republiek vir 'n lang tyd gesluit was. Die probleem is egter dat graad C-karkasse wat in dié markte goed vaar, feitlik onbekombaar is. Uiteraard styg pryse vir die graad ook baie vinnig - dit is nou reeds R14/kg karkasgewig.

Markte vir Suid-Afrikaanse beesvleis in Saoedi-Arabië en Singapoer is weer toeganklik ná dit weens die bek-en-klou uitbraak in die Republiek vir 'n lang tyd gesluit was. Die probleem is egter dat graad C-karkasse wat in dié markte goed vaar, feitlik onbekombaar is. Uiteraard styg pryse vir dié graad ook baie vinnig - dit is nou reeds R14/kg karkasgewig.

Net soos einde verlede jaar, beïnvloed die prys vir graad C ook dié van die ander grade. Só was die prys van speenkalwers twee weke gelede nog R7,20/kg. Met die skryf hiervan was dit reeds R9,20/kg.

"Daar is net nie beeste vir die mark nie en niemand is blykbaar in staat om die vinger op die probleem te lê nie. Dit kan daartoe lei dat vleis weer goedkoper ingevoer moet word," sê mnr. Manie Booysen, hoof uitvoerende beampte van die SA Vleisbedryfsmaatskappy (Samic).

Daar is ook nie genoeg lammers om in die behoefte van die mark te voorsien nie en 'n mens kry die indruk dat boere diere terughou in die hoop op beter pryse. Slagplase in die belangrikste produksiegebied vir skape in die Noord-Kaap verduidelik dat skaapboere tussen twee lamseisoene is.

Die situasie behoort teen einde Augustus te verbeter as die jongste seisoen se lammers begin beskikbaar raak.

19 Julie 2002

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.02
-1.0%
Rand - Pond
19.75
-1.7%
Rand - Euro
17.56
-1.1%
Rand - Aus dollar
11.67
-0.3%
Rand - Jen
0.12
-0.7%
Goud
1,653.99
-0.4%
Silwer
18.71
-1.0%
Palladium
2,210.00
+2.8%
Platinum
867.00
+0.1%
Brent-ruolie
89.32
+3.4%
Top-40
56,962
-0.8%
Alle aandele
63,313
-0.8%
Hulpbronne 10
59,769
+3.3%
Industriële 25
76,857
-2.1%
Finansiële 15
13,723
-2.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Met n kitaar in die hand en liefde in my hart
Ek is vriendelik en n aangename mens om mee tyd te spandeer en is altyd besig om te lag. Ek stel altyd belang om te luister na ander se lewens stories
I Just love my life..... What about you....
I am a Lady with strong values in life. What you see is what you get. A plain Jane. Love the outdoor and try to make the best of each day. Elke nuwe dag is net geleen vir ons....
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot