AFGRI
BEAN
04 Okt
-
9192
-138,00
CORN
04 Okt
-
4891
-69,00
SOYA
04 Okt
-
9287
-78,00
SUNS
04 Okt
-
10215
35,00
WEAT
04 Okt
-
7166
-33,00
WMAZ
04 Okt
-
4923
-61,00
YMAZ
04 Okt
-
4868
-62,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Opbrengs by mielies het 'skerp verbeter'

Mielieboere se produktiwiteit het die laaste 33 jaar skerp verbeter, sê mnr. Adam Mostert, hoof van die Misstofvereniging van SA.

Mielieboere se produktiwiteit het drasties verbeter wat bewys die wetenskap is geslaagd en lewer resultate sover dit doeltreffender kosproduksie betref, het mnr. Adam Mostert, hoof uitvoerende beampte van die Misstofvereniging van Suider-Afrika (Fertasa), op die vereniging se simposium oor grondvrugbaarheid en plantgesondheid by die WNNR in Pretoria gesê.

Die jongste oesskatting dui op ’n verwagte oes van 14,017 ton, die grootste oes in 33 jaar. As dit met 1980/’81 se rekord-oes vergelyk word, is dit duidelik at boere se produktiwiteit het die laaste 33 jaar dramaties verbeter. Daardie rekordoes het 14,4 miljoen ton beloop en is op 4,338 miljoen hektaar grond teen gemiddeld 3,33 ton per hektaar geproduseer. Vanjaar se oes is op 2,6 miljoen hektaar geplant en die gemiddelde opbrengs was 5,2 ton per hektaar.

Hy het die verbetering aan die onttrekking van marginale grond aan gewasproduksie en beter kultivars, gewasbeskerming, onkruidbeheer, grondvoorbereiding, bewerkingsmetodes, grondvrugbaarheid en plantgesondheid toegeskryf.

“Dit bewys die wetenskap is geslaagd en lewer resultate in die vorm van doeltreffender voedselproduksie. Ons doen iets reg. Dit beteken egter nie ons weet alles en dat ons nie verder kan verbeter nie. Inteendeel, ons staan nog voor ’n groot uitdaging om die teoretiese potensiaal van die omskakeling van sonenergie na gewasopbrengs te bereik,” het Mostert gesê.

Die styging in opbrengs plaas meer druk op die grond en ander hulpbronne; vandaar die besluit om vanjaar se simposium aan grondvrugbaarheid en plantgesondheid te wy.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.64
+1.1%
Rand - Pond
20.24
-0.2%
Rand - Euro
17.60
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.45
+1.5%
Rand - Jen
0.12
+0.8%
Goud
1,725.20
+1.5%
Silwer
21.03
+1.5%
Palladium
2,310.39
+3.9%
Platinum
934.70
+3.3%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
59,840
+3.3%
Alle aandele
66,313
+3.2%
Hulpbronne 10
64,568
+4.5%
Industriële 25
80,073
+3.2%
Finansiële 15
14,053
+1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lus vir die lewe saam met sielsgenoot
Christen, Eerlik, opreg, liefdevol, omgee, rolbal ,stap, reis, baie goeie humorsin, intelligent, sing en fluit graag , koorsanger en solo, uiteet, dans. Grapjas
"Kom ons skryf ons eie roman."
Ek is n baie positiewe mens met n hart van goud. Ek het n passie vir mense en hou daarvan om nuwe mense te ontmoet. Ek staan uit vir wat ek in glo. Ek geniet die buitelig lewe ....
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot