AFGRI
BEAN
26 Sep
-
9510
0,00
CORN
26 Sep
-
4809
0,00
SOYA
26 Sep
-
9306
0,00
SUNS
26 Sep
-
10108
0,00
WEAT
26 Sep
-
6960
0,00
WMAZ
26 Sep
-
4790
0,00
YMAZ
26 Sep
-
4709
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Opdraande vir uraanmyn in Karoo

Vee- en wildboere in die Karoo se kommer oor ? uraanmyn is bevestig nadat die Wes-Kaapse owerheid ? impakstudie verwerp het.

Die aansoek om uraan in die Karoo te myn, dra nie die ondersteuning van die Wes-Kaapse Departement van Omgewingsake en Ontwikkelingsbeplanning nie.

Hierdie besluit word duidelik gemaak in die aanbevelings van sy direktoraat vir besoedeling en chemiese bestuur wat ingedien is as deel van die openbare deelnameproses.

Tasman Pacific Minerals Bpk en Lukisa JV Company (Edms) Bpk, wat filiale van Peninsula Energy Limited, ’n ASX-genoteerde Australiese maatskappy is, het aansoek gedoen om verskeie mynbouregte vir die ontginning van uraan en molibdeen-erts op verskeie plaasgedeeltes in die Karoo. Dit sluit onder meer Laingsburg, Prins Albert, Tanqua, Rietkuil en Quaggasfontein in.

Molibdeen word in staalprodukte gebruik. Dit is bekend dat die meeste van die ontginningsgebiede van die Sentraal-Karoo in die Gamtoosrivier dreineer, wat naby Jeffreysbaai in die Indiese Oseaan vloei. Dit is ’n paar kilometer van die terrein van die voorgestelde kernkragsentrale by Thyspunt.

Tientalle prospekteerregte

Die maatskappy besit 40 prospekteerregte wat ’n gebied van sowat 7549 km² vir uraan en molibdeen in die Karoo. Ferret Mining and Environmental Services (Pty) Ltd behartig die omgewingsimpakstudie namens Tasman RSA vir die uraanmyn.

Die direktoraat het die omgewingsimpakstudie verwerp en weens verskeie gapings in die studie aangedui dat hy nie die myn se aansoek kan ondersteun nie.

Die direktoraat het uitgewys hy is onder meer bekommer oor die beskikbaarheid van water en die besoedeling van grondwater. Hy dui aan dat die  ontginningsbedrywighede van die myn die vraag na grondwater beduidend sal verhoog. Die feit dat daar nie bewyse is van die uitputting van grondwater weens die bestaande onttrekking nie, beteken nie dat die mynboubedrywighede nie ’n impak op die beskikbaarheid van die grondwater in die toekoms gaan hê nie.

Boorgat-reserwes

Ontwatering is ’n groot kommer vir die plaaslike landbou en boorgatreserwes, word aangedui. Die impak wat die mynboubedrywigheid op waterbesoedeling gaan hê, word ook nie voldoende aangeraak in die Ferretverslag nie. Ook nie hoe die myn water aan boere sal verskaf as die mynboubedrywighede die ondergrondse water besoedel nie. Daar is ook nie bepaal wat die risiko en lewensbestaan van die landbou en sy ondersteuningsektore sal wees as die akwifere besoedel of uitgeput word nie. Volgens die direktoraat is dit onaanvaarbaar siende dat gebasseer op  internasionale ondervinding dit ’n beduidende risiko is en dat dit ook in ’n spesialisverslag as ’n moontlike impak aangedui word.

Die Willowmore Boerevereniging het in sy kommentaar kommer uitgespreek oor die straling en gesondheidsimpak wat die ontginning van uraan in die gebied sal hê.Dié boerevereniging verteenwoordig sowat 100 boere in die Baviaans munisipale gebied tussen die dorpe Steytlerville, Aberdeen, Beaufort-Wes en Uniondale.

Vee- en wildboere

Hulle boer met wol, sybokhaar, skaap, bees en wild op altesaam sowat 600 000 hektaar. Hulle voer aan dat die grondwater vir dieregebruik reeds onder druk is weens die droogte en dat dit bekend is dat slykdamme so onstabiel is dat toksiese en radioaktiewe afval na die ondergrondse dreineringstelsel kan gaan.

Verder sal die radioaktiewe stof wat van die myn voortspruit op die grond en plante neerslaan. “Ons grootste kommer is die radioaktiewe voetspoor en die gesondheidsimpak wat die stof op vesel en die diere sal laat.” Die vereniging is ook bekommerd oor die gesondheidsimpak wat die stof op die plaaswerkers sal hê wat daagliks in die lande en met die diere werk.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.00
+0.4%
Rand - Pond
19.40
-0.4%
Rand - Euro
17.35
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.67
+0.0%
Rand - Jen
0.12
+0.3%
Goud
1,631.49
+0.6%
Silwer
18.51
+0.8%
Palladium
2,050.00
+0.3%
Platinum
856.50
+0.4%
Brent-ruolie
84.06
-2.5%
Top-40
57,290
0.0%
Alle aandele
63,626
0.0%
Hulpbronne 10
56,215
0.0%
Industriële 25
79,529
0.0%
Finansiële 15
13,982
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Let's write our journey together
I am a happy and outgoing person. Have a passion for animals and nature. I love to travel and discover new things. Love to have fun and and enjoy life in general. I think my...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot