AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9660
0,00
CORN
24 Mrt
-
4531
0,00
SOYA
24 Mrt
-
8206
0,00
SUNS
24 Mrt
-
9348
0,00
WEAT
24 Mrt
-
6461
0,00
WMAZ
24 Mrt
-
3893
0,00
YMAZ
24 Mrt
-
3996
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Opgewondenheid oor die landbou

Groot opgewondenheid heers oor die landbou en 2011 kan ‘n goeie jaar vir die bedryf wees, sê ‘n ekonoom.

Groot opgewondenheid heers oor die landbou en 2011 kan ‘n goeie jaar vir die bedryf wees, sê mnr. Ernst Janovsky, hoofbestuurder van Absa AgriBesigheid.


Hy het by ‘n vooruitskattingsfunksie in Centurion gesê ondanks die lae pryse wat verskeie sektore van die landbou teister, is die bedryf steeds gesond. “Die krane kan oopgedraai word ten opsigte van die landbou.”


Kommer bestaan wel oor die Europese mark rakende onsekerheid oor bestedingspatrone en hoe dit die vasteland se invoere en uitvoere gaan raak.


Rentekoerse nog laer

Janovsky meen weens die herstel na die ekonomiese resessie en lae rentekoerse is dit tans ‘n goeie tyd om plaaslik in die landbou en in sakeondernemings te belê. Hy voorspel dat rentekoerse vir tot twee jaar nog op lae vlakke kan beweeg.


“Om die ekonomiese herstel nog te stimuleer en die herstel te verbeter dink ek rentekoerse moet met nog sowat twee punte verlaag word, maar vir so ‘n besluit het ‘n mens baie binnegoed nodig,” aldus Janovsky.


Hy voorspel verder dat mieliepryse in die komende jaar tussen R1 300 en R1 500 per ton gaan beweeg, wat baie goeie nuus vir mielieboere kan wees mits die rand teenoor die dollar verswak.  “Wat suiwel aanbetref kan nog ‘n sowat 20c per liter-daling aan boere voorkom, maar dit is steeds ‘n winsgewende bedryf as die goedkoop voerpryse in ag geneem word.” 


Veranderinge

Volgens Janovsky kom ‘n verandering ten opsigte van die aanhou van vleisbeeste in die Wes-Kaap tans voor. “ ’n Mens sien baie vee wat in graangebiede inbeweeg”. Hy meen dat veranderinge wel in die voerkraalbedryf oorweeg sal moet word rondom voer, met kontrakvoer wat meer belangrik gaan raak om byvoorbeeld ‘n 100% kapasiteit te hê.


Die graanbedryf “bloei” tans, en Janovsky meen dat ‘n groot swaai ten opsigte van mielies in die toekoms sal plaasvind wat kan lei tot 50/50-produksie van mielies en sojabone.

 

Nog ‘n verwagte verandering is dat groot winsgewende boerderye groter gaan word weens konsolidasie met kleiner boerderye wat sukkel om te oorleef. “Meer as 80% van die land se produksie word deur minder as 10 000 kommersiële boere gelewer, terwyl ‘n verdere 30 000 op ‘n kleiner skaal boer,” sê Janovsky.


9 Desember 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.17
-0.5%
Rand - Pond
22.22
+0.0%
Rand - Euro
19.59
-0.2%
Rand - Aus dollar
12.09
-0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.0%
Platinum
976.84
-0.8%
Palladium
1,415.66
0.0%
Goud
1,978.67
0.0%
Silwer
23.23
0.0%
Brent-ruolie
74.99
-1.2%
Top-40
69,181
-1.3%
Alle aandele
74,695
-1.2%
Hulpbronne 10
64,294
-1.4%
Industriële 25
101,619
-1.0%
Finansiële 15
15,178
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Maatjie vir n praat Jim
Eks eerlik opreg en het baie liefde wat ek kan bied hou van Kamp buielewe en sommer net rustig te verkeer
Soek geselskap
Ek hou van gesels Ek is eerlik en opreg. Ek hou van die natuur. Ek hou van diere. Ek hou daarvan om na myself om te sien.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot