AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9027
11,00
CORN
05 Okt
-
4800
-2,00
SOYA
05 Okt
-
9290
25,00
SUNS
05 Okt
-
10299
89,00
WEAT
05 Okt
-
7145
-24,00
WMAZ
05 Okt
-
4975
59,00
YMAZ
05 Okt
-
4889
33,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Opkomende boere deel van karkas-kompetisie

Die gehalte van inskrywings vir die nasionale karkaskompetisie vir 2001/02 was die beste nog, met onder meer die enkel lamkarkas wat 'n punt van 99,7 % behaal het. Opkomende boere gaan voortaan by dié kompetisie betrek word.

Dr. Gerrit Bruwer, stigter van die kompetisie en bestuurder: voedselstandaarde en uitvoerontwikkeling by die SA Vleisbedryfsmaatskappy (Samic), het by vanjaar se toekenningsfunksie in Pretoria gesê daar is saam met Nerpo besluit die bedryf het 'n verpligting om opkomende boere by markvereistes in die bedryf in te lei.

In die 2002/03-kompetisie sal veeboere wat aan Nerpo se Boer van die Jaar-kompetisie deelneem, terselfdertyd vir Nerpo se karkas-kompetisie in aanmerking kom. Die verwagting is dat dié kompetisie binne twee jaar deel van die nasionale kompetisie sal wees.

'n Hoogtepunt van die 2001/02-kompetisie is dat die getal inskrywings vir lamkarkasse met 247 toegeneem het. By skape het die Ile de France die Dorpers behoorlik die stryd aangesê, terwyl die oorheersing van die Bonsmara-ras by beeste met Afrikaner-kruisings en die Santa Gertrudis-ras onderbreek is.

Die wenners in die beesafdeling vir enkel karkasse is mnr. Hannes van Beeck van Wintersvlei, Hoopstad. Hy het ook die reserwe kampioenkarkas vertoon. Albei karkasse was dié van die Santa Gertrudis-ras. Mnr. Piet Haasbroek van Brisbane, Jakkalskop, het die kampioengroep (Afrikaner-kruisings) vertoon en Fortress Bonsmara-stoetery van Frankfort, die reserwe kampioengroep.

By die lamkarkasse was die wenners mnre. B.P. Bredenkamp van Broomlands, Postmasburg, met die enkel karkas (Dorper) en die 17-jarige Willie Oosthuisen van Stella die naaswenner met 'n Ile de France-karkas. Die kampioengroep van drie karkasse (Dorper) behoort aan mnr. A.L. Badenhorst van Hopetown, terwyl mnr. Oosthuisen ook die reserwe kampioengroep (Ile de France) vertoon het.

Vryburg-skou is as die top-beesskou aangewys en Victoria Wes-skou as die top-lamskou.

16 Augustus 2002

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.76
-0.7%
Rand - Pond
20.17
+0.3%
Rand - Euro
17.57
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.56
-0.8%
Rand - Jen
0.12
-0.5%
Goud
1,717.67
-0.5%
Silwer
20.71
-1.7%
Palladium
2,256.50
-2.8%
Platinum
924.50
-1.0%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,202
-1.1%
Alle aandele
65,613
-1.1%
Hulpbronne 10
63,687
-1.4%
Industriële 25
79,239
-1.1%
Finansiële 15
13,961
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
n Man opsoek na n maatjie
Ek is n Christen en soek n Christen maatjie. Ek leef eenvoudig, is baie lojaal en hou van vrede in my lewe. Ek is n introvert maar kan sosiaal wees as ek moet. Ek verkies...
Dis tyd om te leef!!!!
Ek is reg om my beste maatjie te ontmoet. Ek het baie liefde om te gee vir die regte mens, ek is die vrou wat vir jou 'n sexy briefie in die sak van jou baadjie los om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot