AFGRI
BEAN
25 Nov
-
9000
0,00
CORN
25 Nov
-
4468
0,00
SOYA
25 Nov
-
10240
0,00
SUNS
25 Nov
-
11275
0,00
WEAT
25 Nov
-
6695
0,00
WMAZ
25 Nov
-
5274
0,00
YMAZ
25 Nov
-
5018
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
11 Nov
-
157,79
-1,69
Ave Wool - RWS
11 Nov
-
166,91
2,42
Beeste A2/3
11 Nov
-
60,08
-0,01
Beeste AB2/3
11 Nov
-
56,81
0,56
Beeste B2/3
11 Nov
-
52,15
-0,80
Beeste C2/3
11 Nov
-
48,73
-0,12
Bevrore Hoender
11 Nov
-
31,94
-0,12
Bokkies (onder 30 kg)
11 Nov
-
63,1
0,10
Bokooie
11 Nov
-
43,61
4,61
Groot (meer as 40 kg)
11 Nov
-
46,34
2,08
Hoender (IQF)
11 Nov
-
31,3
-0,20
Medium (30-40kg)
11 Nov
-
60,71
6,10
Pork Average
11 Nov
-
34,12
-1,93
Poultry Average
11 Nov
-
32,11
-0,25
Skaap A2/3
11 Nov
-
90,18
-0,27
Skaap AB2/3
11 Nov
-
75,17
-0,35
Skaap B2/3
11 Nov
-
72,99
-1,21
Skaap C2/3
11 Nov
-
69,21
-1,49
Speenkalf
11 Nov
-
36,96
-0,14
Spekvarke
11 Nov
-
34,51
-0,93
Stoorlammers
11 Nov
-
41,2
1,38
Varkwors
11 Nov
-
26,82
-1,04
Vars Hoender
11 Nov
-
33,1
-0,44
Vleisvarke
11 Nov
-
33,99
-1,96

Opkomende boere: Dink mooi oor hulp

Besluite oor hulp aan opkomende boere moet, gegrond op verskeie faktore, versigtig oorweeg word, beveel die Land Bank aan.

Besluite oor hulp aan opkomende boere moet, gegrond op verskeie faktore, versigtig oorweeg word,  aldus die Land Bank.


Dít is een van die aanbevelings in die bank se verslag Die aanspreek van uitdagings van finansiering vir opkomende boere, wat Dinsdag (19 Julie 2011) bekend gestel is.


Dr. Japie Jacobs, een van die navorsers wat aan die studie deelgeneem het, sê die boer se bereidwilligheid om te boer, sy bestaande bates en sy vaardighede moet van die oorwegende faktore wees wanneer ’n opkomende boer gekies en ’n leningsaansoek nagegaan word.


Dr. U.Z. Alema, ’n verteenwoordiger vir die Suid-Afrikaanse Ontwikkelingsbank, sê dat 57% van opkomende boere tans nie hul Land Bank-lenings diens nie, wat op ’n bedrag van R429 miljoen te staan kom.


Die studie is onderneem om die finansiële sukses en probleme van opkomende boere, wat die afgelope tien jaar deur die instansie ondersteun word, te ontleed.


Opleiding

Dr. Moraka Makhura, die hoof van die Land Bank se landbou-ekonomiese navorsings- en innoveringsdienste, sê die navorsing toon duidelik dat dié boere wat landbou-opleiding ontvang het, meer geneig is om suksesvol te wees. Die boere wat afgetree is en hul eie hulpbronne, soos pensioengeld, aangewend het, is ook suksesvol.


Die studie het bevind dat opkomende boere deur ’n wyer omgewing, as bloot hul eie omstandighede en betrokke instansies, beïnvloed word. Verder wys dit dat die huidige beleide in die sektor nie van toepassing is op opkomende boere nie, en dít lei soms tot die teenoorgestelde optrede as wat verwag word.


Skryf skuld af

Nóg ’n aanbeveling van die bank is dat skuld, op sekere kriteria gegrond, afgeskryf moet word. Die verslag sê die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye kan die Land Bank moontlik vir die verlore skuld vergoed.


Die verslag beveel aan dat skuld van rekenings wat tussen 1993 en 2003 geopen is, totaal afgeskryf word, aangesien pryse in dié tydperk laag was en dié boere min ondersteuning van die staat ontvang het.


Altesame 50% van skuld van rekeninge wat tussen 2003 en 2007 geopen is, moet afgeskryf word, want in dié tydperke het natuurlike rampe opkomende boere ook hard geslaan. Geen skuld op rekeninge wat van 2007 af oopgemaak is, sal afgeskryf word nie. 


Hou Landbouweekblad dop vir meer inligting oor dié verslag en die bank se toekomstige planne.


19 Julie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.09
-0.4%
Rand - Pond
20.66
+0.0%
Rand - Euro
17.80
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,754.60
0.0%
Silwer
21.61
0.0%
Palladium
1,856.61
0.0%
Platinum
984.00
0.0%
Brent-ruolie
83.63
-2.0%
Top-40
66,754
-0.0%
Alle aandele
73,151
+0.0%
Hulpbronne 10
71,441
-0.1%
Industriële 25
87,347
-0.2%
Finansiële 15
16,370
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
The fragerance stays on the hand that gives the rose
Leer my ken en jy sal sien jy sal nie sonder my kan klaarkom. hoogs verslawende persoonlikheid wat weet hoe om jou oë te laat omdop. getrainde hande wat jou goosebumps orals...
Opsoek na lekker geselskap
As jy my eers beter leer ken sal jy nie genoeg van my kry nie. Ek is n rustige vrou opsoek na lekker geselskap
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot