AFGRI
BEAN
05 Des
-
9261,2
24,20
CORN
05 Des
-
4419
-92,00
SOYA
05 Des
-
8970
65,00
SUNS
05 Des
-
10625
-187,00
WEAT
05 Des
-
6700
-16,00
WMAZ
05 Des
-
4970,8
-93,20
YMAZ
05 Des
-
4820
-88,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Opkomende boere help só SAB-bier brou

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Mnr. Aron Kole, besturende direkteur van Farmsol.
Mnr. Aron Kole, besturende direkteur van Farmsol.
Mielies, gars en sonneblomsaad vanaf landerye van opkomende boere vind reeds hul weg in die vervaardiging van bekende plaaslike voedsel- en drankhandelsname.

’n Ondersteuningsprogram deur die landboudienstemaatskappy Farmsol konsentreer daarop om hulp en steun aan opkomende en kleiner boere te gee om hul boerderye winsgewend van die grond af te kry.

Die maatskappy het in Oktober sy sesde bestaansjaar gevier en het gedurende dié tydperk al meer as R100 miljoen aan die boere betaal.

Hulp met onder meer produksielenings, toegang tot markte en oplossings vir meganisasie is van die dienste wat Farmsol aan amper 1 000 deelnemende boere, verspreid oor al nege provinsies, bied. Mentorskap is ook aan die boere beskikbaar.

Sy program steun só boere om altesaam 53 000 ha landbougrond te bewerk vir gewasse soos mielies, sonneblom en gars.

Van die boere se oeste word deur groot maatskappye, soos SAB, in sy bierbrouerye gebruik. Dit word ook in die vervaardiging van koshandelsname soos Rama, Stork-margarien en Rondo gebruik.

Mnr. Aron Kole, besturende direkteur van Farmsol, sê nie boere of die mark is die grootste struikelblokke in transformasie nie, maar hoe die twee met mekaar verbind kan word.

Hy sê vir die landbousektor om volhoubaar te wees, moet dit kan tred hou met die behoeftes van huidige en toekomstige generasies. “Die landbou moet winsgewend en volhoubaar wees aangesien ’n volhoubare landbousektor kan help om die vier pilare van voedselsekerheid – beskikbaarheid, toegang, verbruik en stabiliteit – te ondersteun.

“Ons sal aanhou om ’n rol te speel om honger en armoede te help verlig in ons land met ongeveer 6,5 miljoen (11%) van sy bevolking wat honger ly.”

Me. Zoleka Lisa, adjunkpresident van korporatiewe sake by SAB, sê die bierreus is trots daarop om deel te wees van die program. “SAB sal aanhou om plaaslike boere te ondersteun. Die Farmsol-program vorm deel van SAB se strategie vir sy omgewings-, maatskaplike en goeie bestuursvereistes (ESG-vereistes). Ons maatskappy moet volhoubaar bly. Bier is afhanklik van ’n vooruitstrewende landbousektor en gesonde natuurlike omgewing. Ons bedrywighede en produkte moet daarom wesenlik deel wees van die omgewing.” 

Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-Android- en Huawei-winkels.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.23
+1.8%
Rand - Pond
21.12
+1.0%
Rand - Euro
18.16
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.72
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+1.6%
Goud
1,795.41
-0.2%
Silwer
23.00
-0.7%
Palladium
1,910.50
+0.6%
Platinum
1,022.28
+0.2%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
69,212
+1.4%
Alle aandele
75,374
+1.4%
Hulpbronne 10
75,067
+1.4%
Industriële 25
92,467
+1.0%
Finansiële 15
15,839
+2.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Fantastiese reisende kok wil jou lewe bietjie geur...
Opregte, eerlike, liefdevolle advontuurlustige siel, wat hou van die natuurlewe, kosmaak, visvang en die buitelewe. Romantiese aande om te dans saam iemand wat my siel en hart...
Altyd sonnig en vol pret
Altyd sonnig en vrolik. Intelligent met n groot sin vir humor. Groot hart. Jy sal altyd glimlag of lag met my in die omtrek
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot