AFGRI
BEAN
23 Sep
-
9590
0,00
CORN
23 Sep
-
4825
0,00
SOYA
23 Sep
-
9400
0,00
SUNS
23 Sep
-
10278
0,00
WEAT
23 Sep
-
6944
0,00
WMAZ
23 Sep
-
4799
0,00
YMAZ
23 Sep
-
4724
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
02 Sep
-
160,22
-6,09
Ave Wool - RWS
02 Sep
-
172,22
-2,54
Beeste A2/3
09 Sep
-
60,85
0,17
Beeste AB2/3
09 Sep
-
57,75
1,15
Beeste B2/3
09 Sep
-
54,25
1,40
Beeste C2/3
09 Sep
-
47,55
-3,29
Bevrore Hoender
09 Sep
-
30,74
-0,28
Bokkies (onder 30 kg)
09 Sep
-
69,19
-6,29
Bokooie
09 Sep
-
48,38
2,60
Groot (meer as 40 kg)
09 Sep
-
43,39
-0,62
Hoender (IQF)
09 Sep
-
29,41
-0,82
Medium (30-40kg)
09 Sep
-
58,81
5,73
Pork Average
09 Sep
-
27,04
-0,18
Poultry Average
09 Sep
-
30,52
-0,51
Skaap A2/3
09 Sep
-
97,84
2,27
Skaap AB2/3
09 Sep
-
86,98
0,98
Skaap B2/3
09 Sep
-
81,06
1,29
Skaap C2/3
09 Sep
-
76,61
1,55
Speenkalf
09 Sep
-
36,15
-1,44
Spekvarke
09 Sep
-
27,62
-0,36
Stoorlammers
09 Sep
-
44,2
0,90
Varkwors
09 Sep
-
22,17
-0,23
Vars Hoender
09 Sep
-
31,4
-0,43
Vleisvarke
09 Sep
-
27,02
-0,15

Opkomende boere word [sensor]uspunt

Die Wetsontwerp op die Land en Ontwikkelingsbank, wat die bestaande Landbankwet van 1944 sal vervang, is verlede week op 'n vergadering van die Portefeuljekomitee vir Landbou en Grondsake bespreek. Dié wet handel oor die bank as regspersoon, sy mandaat, bestuur en beheer, finansiering, besigheid en risikobestuur.

Die Kabinet het in 1997 aanbevelings van die Strauss-kommissie oor die verskaffing van landelike finansieringsdienste aanvaar, waarin aanbeveel is dat die rol van die bank uitgebrei word. Die bank sal hom in terme van die wetsontwerp meer toespits op die finansiering van opkomende boere en 'n groter rol speel in die ontwikkeling van die land.

Die doelwitte van die bank sal wees om voorheen benadeelde mense te help om grond te besit, om grondhervorming, landelike ontwikkeling en die uitwissing van ongelykhede en diskriminasie te ondersteun en om entrepreneurskap in die landbou te bevorder.

'n Ander rede vir nuwe wetgewing is 'n beslissing van die Grondwethof in 2000 dat sekere bepalings van die bestaande wet ongrondwetlik is. Die Parlement het twee jaar uitstel gekry om dit reg te stel. Dié uitstel verval op 9 Junie. Die bepalings het te doen met die Land Bank se reg om skuld in te vorder sonder om gewone regsprosedures te volg.

Die bank behou sy bevoorregte posisie. Dit sal byvoorbeeld uitgesluit wees van die bepalings van enige wette wat die finansiële sektor reguleer. Die bank sal ook voorkeur hê bó ander instellings om uitstaande skuld van 'n lener in te vorder.

'n Regskonsultant vir die Land Bank het die bepalings van die wetsontwerp klousule vir klousule saam met die komiteelede gefynkam. Geen komiteelid het ernstige besware teen die wetsontwerp geopper nie.

Die Bankraad en die National African Farmers' Union het geleentheid gekry om hul standpunte te stel. Die komitee sal die wetsontwerp vandeesweek verder debatteer met inagneming van dié twee instansies se uiteenlopende standpunte.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.93
-1.8%
Rand - Pond
19.45
+0.1%
Rand - Euro
17.37
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.70
+0.2%
Rand - Jen
0.13
+0.2%
Goud
1,643.66
0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Vrystaat plaas boertjie opsiek na sy versie
Ek is lewens lustig en altyd 'n bok vir sports Lief vir die buite lewe soos kamp visvang en bike ry
Looking for authentic people
Ek is lojaal Hardwerkend Hou nie van oneerlikheid nie The slower the better - ons lewe in n kits wereled waar mense te vinnig dinge wil hé Alles in die Lewe is n proses Tyd...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot