AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Oplossing vir landelike kommunikasie?

’n Nuwe kommunikasie-satelliet kan ’n oplossing bied vir boere se kommunikasieprobleme in landelike gebiede.

’n Nuwe kommunikasie-satelliet, wat vroeg aanstaande jaar gelanseer word, kan ’n oplossing bied vir boere se kommunikasieprobleme in landelike gebiede.


Agri SA sê in sy jongste nuusbrief gesprekke is gevoer met SAAB Grintek Technologies, wat die kommunikasiestelsel ontwikkel. Die resultate lyk baie belowend.


Volgens mnr. Kobus Visser, Agri SA se direkteur van korporatiewe skakeling, benut SAAB die nuutste generasie netwerk. Dit bied die gebruiker, via die satelliet, toegang tot kommunikasiemoontlikhede teen bekostigbare pryse.


Benewens spraakkommunikasie, faks na e-pos en toegang tot internet en e-pos bied die tegnologie ook toegang tot veiligheidstelsels en afstandsonderrig.


Ooreenkoms nodig

Die hoofkomponente van die tegnologie bestaan uit ’n antenna-skottel van ongeveer 74 cm en ’n modem wat koppeling aan die meeste bestaande telefoonhandstukke en rekenaars moontlik maak.


’n Voorlegging oor die werking van die stelsel is aan Agri SA se kommersiële beleidskomitee gedoen. Daar is aanbeveel dat Agri SA ’n ooreenkoms met SAAB moet aangaan vir die instelling van die stelsel in landelike gebiede.


Enkele toetsstelsels sal by vooraf geïdentifiseerde boere vir evaluering geplaas word. Daar word beoog om die stelsel op 1 Julie 2012 in werking te stel. Visser sê die diens sal beslis goedkoper wees as bestaande satelliet-kommunikasiestelsels. Agri SA is besig om die beste moontlike pakket vir boere te beding, maar syfers is nog nie bekend nie.


24 November 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.98
-0.1%
Rand - Pond
20.08
-0.6%
Rand - Euro
17.66
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.68
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,665.52
+0.3%
Silwer
18.93
+0.6%
Palladium
2,186.50
-0.9%
Platinum
871.50
+0.4%
Brent-ruolie
88.49
-0.9%
Top-40
56,921
0.0%
Alle aandele
63,264
0.0%
Hulpbronne 10
59,793
0.0%
Industriële 25
76,769
0.0%
Finansiële 15
13,707
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek is opsoek na my beste vriend daar buite wat ook lief is vir haar self en vir mense,
Ek is n men's se men's, ek is lief vir lag en nog lag, ek is ook n Godvreesende man, maar ook lief om te gee in God se wil, ek is lief vir mense en hulle dinge, kook,...
Geloof, Hoop, Liefde
Ek is sag en liefdevol, n omgee en hartsmens, wat lief is vir die natuur, diere, kinders en oumense. Ek hou van lag, selfs vir myself en kan lekker jonk van gees wees en steeds...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot