AFGRI
BEAN
23 Sep
-
9590
0,00
CORN
23 Sep
-
4825
0,00
SOYA
23 Sep
-
9400
0,00
SUNS
23 Sep
-
10278
0,00
WEAT
23 Sep
-
6944
0,00
WMAZ
23 Sep
-
4799
0,00
YMAZ
23 Sep
-
4724
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
02 Sep
-
160,22
-6,09
Ave Wool - RWS
02 Sep
-
172,22
-2,54
Beeste A2/3
09 Sep
-
60,85
0,17
Beeste AB2/3
09 Sep
-
57,75
1,15
Beeste B2/3
09 Sep
-
54,25
1,40
Beeste C2/3
09 Sep
-
47,55
-3,29
Bevrore Hoender
09 Sep
-
30,74
-0,28
Bokkies (onder 30 kg)
09 Sep
-
69,19
-6,29
Bokooie
09 Sep
-
48,38
2,60
Groot (meer as 40 kg)
09 Sep
-
43,39
-0,62
Hoender (IQF)
09 Sep
-
29,41
-0,82
Medium (30-40kg)
09 Sep
-
58,81
5,73
Pork Average
09 Sep
-
27,04
-0,18
Poultry Average
09 Sep
-
30,52
-0,51
Skaap A2/3
09 Sep
-
97,84
2,27
Skaap AB2/3
09 Sep
-
86,98
0,98
Skaap B2/3
09 Sep
-
81,06
1,29
Skaap C2/3
09 Sep
-
76,61
1,55
Speenkalf
09 Sep
-
36,15
-1,44
Spekvarke
09 Sep
-
27,62
-0,36
Stoorlammers
09 Sep
-
44,2
0,90
Varkwors
09 Sep
-
22,17
-0,23
Vars Hoender
09 Sep
-
31,4
-0,43
Vleisvarke
09 Sep
-
27,02
-0,15

Oppas: Insekte dra siektes oor ná reën

Veeartse waarsku boere om betyds hul vee teen insekgedraagde siektes in te ent ná die reën.

Ná goeie reën oor groot dele van die land waarsku veeartse boere om betyds hul vee teen insekgedraagde siektes, soos knopvelsiekte, drie-dae-stywesiekte en veral slenkdalkoors, in te ent.

“Al wanneer dit te laat is om in te ent, is wanneer die dier reeds die siekte het. Andersins is dit nooit te laat nie,” sê dr. Danie Odendaal, direkteur van die Veearts Netwerk.

Hy sê dit duur twee weke om ’n dier wat nog nie vantevore teen knopvelsiekte ingeënt is nie, ten volle te beskerm nadat die dier ingeënt is. Diere wat voorheen daarteen ingeënt is, sal binne twee dae immuniteit ontwikkel.

Drie-dae-stywesiekte

“Die entstof teen drie-dae-stywesiekte is soortgelyk, maar boere hoef nie elke jaar teen die siekte in te ent as hul diere reeds daarteen ingeënt is nie. Verse wat voorheen daarteen ingeënt is, het reeds ’n goeie immuniteit daarteen en sal dadelik immuniteit ontwikkel nadat hulle geënt is,” sê hy. Verder moet alle vervangingsdiere teen die siekte ingeënt word.

Knopvelsiekte, wat 10% tot 20% van ’n kudde aantas, is ook ’n groot risiko ná reën. Boere weet nie altyd hoe om dit te hanteer nie. Herstel vind gewoonlik binne twee weke plaas. Hy noem die siekteverloop “ ’n resies tussen die dier se immuniteitstelsel en die virus”.

Waar die immuunstelsel wen, ontwikkel sub-kliniese simptome en die siekte kry nie vastrapplek nie. Waar die siekte wel ontwikkel, slaan die knoppe uit. Dit droog na ’n ruk uit en val af.

Dier se immuniteit

“Boere sien die knoppe op hul diere en wil dan begin behandel, maar die dier se immuniteit het in die meeste gevalle reeds ’n oorhand oor die siekte gekry. Talle boere dink dan die behandeling wat hulle gee, laat die siekte opklaar, maar die dier se eie immuniteit laat die knoppies droog en afval,” sê Odendaal.

Vals knopvelsiekte kan ook voorkom in diere wat die normale knopvelsiekte-entstof ontvang het. “Vals knopvelsiekte word veroorsaak deur bees-herpesvirus 2 (BHV-2) en is oppervlakkiger as knopvelsiekte. Dit veroorsaak ook nie ’n sistemiese aantasting nie. Die dier lyk dus nie siek nie, hou nie op vreet nie en loop ook nie moeilik, soos met knopvelsiekte, nie.” Tog bly dit moeilik om met die oog te onderskei van matige of ligte knopvelsiekte. BHV-2 se broeifase is een week voor die knoppies uitslaan. Maar die herstel is ook vinnig wanneer die dier se eie immuunstelsel eers inskop en die virus vernietig.

“Daar is geen entstof teen BHV-2 nie, maar diere wat dit gekry het en herstel, het ’n beskermende immuniteit vir ten minste twee jaar,” sê hy.

¦ Twee knopvelsiekte-entstowwe is tans geredelik in koöperasies en by veeartse verkrygbaar is, naamlik OBP s’n (reg.nr. G0110, Wet 36/1947) en die MSD-vervaardigde Lumpyvax (reg.nr. G3673, Wet 36/1947).

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.93
-1.8%
Rand - Pond
19.45
-0.0%
Rand - Euro
17.37
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.70
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,643.66
0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Boer soek boerin
Ek is 'n aangename persoon. Hou van mense. Lief vir diere en die natuur. Goeie humorsin. Ek is finansieël stabiel.
Dis tyd om te leef!!!!
Ek is reg om my beste maatjie te ontmoet. Ek het baie liefde om te gee vir die regte mens, ek is die vrou wat vir jou 'n sexy briefie in die sak van jou baadjie los om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot