AFGRI
BEAN
29 Nov
-
9295,8
143,80
CORN
29 Nov
-
4473
-5,00
SOYA
29 Nov
-
10265,4
160,40
SUNS
29 Nov
-
10905
51,00
WEAT
29 Nov
-
6795
-30,00
WMAZ
29 Nov
-
5271
-52,00
YMAZ
29 Nov
-
5103
-8,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Oppenheimers belê in landbou

Landbou in Suid-Afrika kan dalk eersdaags baat vind by ’n belegging in die bedryf deur die Oppenheimers.

Landbou in Suid-Afrika kan dalk eersdaags baat vind by ’n belegging in die bedryf deur die Oppenheimer-familie, wat hul rykdom met diamante opgebou het.


Die Oppenheimer-familie het glo ’n beleggingsmaatskappy, Tana Africa Capital, gestig wat onder meer in die landbou in Afrika gaan belê, aldus Sake24.


Meer as ’n miljard

Die Oppenheimers se beleggingsmaatskappy, E. Oppenheimer & Son, het die onderneming saam met Sennett Investments van Mauritius begin. Albei maatskappye gaan glo sowat $150 (R1,5 miljard) belê.


Kapitaal uit die belegging sal glo grootliks aan die verbruikers- en landbousektor gaan met ’n deel wat vir die media, gesondheid en onderwys oorweeg word.

Die geld wat na die landbousektor sal gaan, is beoog vir die waardeketting van landbou-produksiemiddele tot verwerking, opberging en logistiek.


Voordelig

Mnr. Nagi Hamiyeh, besturende direkteur van belgggings in Temasek, sê maatskappye wat op verbruikersprodukte en die landbou fokus, gaan uit die groeiende bevolking en die opkomende middelklas van Afrika voordeel trek.


Mnr. Gareth Ackerman, voorsitter van Pick n Pay, het in Midrand op die landbounetwerk-organisasie Agrifica se konferensie oor landbousake in Afrika gesê die talle buitelandse beleggings in die landbou in Afrika bewys daar is ’n mark. Lees die storie hier.

Bron: Sake24


10 Augustus 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.01
+0.9%
Rand - Pond
20.32
+1.0%
Rand - Euro
17.56
+1.1%
Rand - Aus dollar
11.37
+0.5%
Rand - Jen
0.12
+0.8%
Goud
1,749.51
+0.5%
Silwer
21.25
+1.5%
Palladium
1,839.50
-0.5%
Platinum
1,007.00
+1.4%
Brent-ruolie
83.19
-0.5%
Top-40
66,816
-0.3%
Alle aandele
73,128
-0.3%
Hulpbronne 10
71,369
+0.8%
Industriële 25
88,068
-0.4%
Finansiële 15
16,117
-1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lekkerseergemaak
Ek wil weer geluk vind en weet hoe om die regte vrou lief te he en weet hoe om weer een gelukkige Family tw kan wees
Sexy kat wil jou bekoor
Ekt n mooi sterk persoonlikheid Eks n go getter hou van lag kuier Ek kom sterk voor en as n leier
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot