AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Opsitkers aanlyn beskikbaar

Landbouweekblad se gewilde Opsitkers is vir die internet omskep én dit is op slimfone beskikbaar.

Talle Landbouweekblad-lesers het al 'n maat ontmoet deur die gewilde rubriek, Opsitkers. ‘n Aanlyn-weergawe daarvan is pas op Landbou.com beskikbaar gestel.

Die Opsitkers is die eerste keer op 20 September 1955 aangebied, en talle lesers het hul sielsgenote daar ontmoet.

Registreer op Opsitkers se veilige, moeitelose webwerf, waar mense mekaar kan ontmoet om nuwe vriendskappe te vorm. Klik op die hofie wat lui Opsitkers. Die webadres is: http://opsitkers.landbou.com

'n Selfoon-weergawe is ook beskikbaar vir mense wat reeds geregistreer het en via hul slimfone aan Opsitkers wil deelneem. Gebruik die vologende adres: http://m.opsitkers.landbou.com

Belangstellendes wat die webwerf besoek kan gratis 'n Opsitkers-profiel skep, en kyk na die profiele van ander mense. Indien 'n Opsitkers-gebruiker met ander Opsitkersers wil kommunikeer, of van die ander dienste wil gebruik, is 'n fooi betaalbaar. 'n Gebruiker kan bv. vir een maand aansluit, of ‘n lidmaatskap van 'n jaar uitneem. Die tarief wissel na gelang van dié tydperk, maar wissel van R79,95 per maand (een jaar lidmaatskap) tot R159,95 (enkele maand).

Een van die voordele van die aanlyn-weergawe is dat  'n gebruiker sy profiel kan verstel volgens eie keuse, bv. om slegs mense van 'n sekere ouderdomsgroep en in 'n spesifieke geografiese gebied te kan “sien”.  En as jy 'n betaalde gebruiker is, kry jy gereeld  'n nuttige e-pos-nuusbrief wat moontlike pasmaats aan jou voorstel, gekies volgens die voorkeure op jou profiel!

Besoek gerus die aanlyn-Opsitkers, en laat weet wat jy dink!

* Lees die artikel oor een van die gelukkige egpare wat op die Opsitkers ontmoet het en in 2009 al 58 jaar getroud was.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.8%
Rand - Pond
20.21
-0.2%
Rand - Euro
17.74
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.3%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,660.90
0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
kom ons skryf ons eie roman
ek is n baie positiewe persoon wat altyd reg staan om my medemense te help. ek hou van die buite lewe en gaan kamp baie, jag ,visvang. en natuurlike n lekker braai. die wereld...
Looking for authentic people
Ek is lojaal Hardwerkend Hou nie van oneerlikheid nie The slower the better - ons lewe in n kits wereled waar mense te vinnig dinge wil hé Alles in die Lewe is n proses Tyd...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot