AFGRI
BEAN
26 Sep
-
9434
-76,00
CORN
26 Sep
-
4805
-4,00
SOYA
26 Sep
-
9399
-67,00
SUNS
26 Sep
-
9980
-226,00
WEAT
26 Sep
-
7069
52,00
WMAZ
26 Sep
-
4870
13,00
YMAZ
26 Sep
-
4800
12,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Optog teen plaasmoorde gaan voort

’n Optog teen plaasmoorde by die Kerkplein in Pretoria gaan voort op Saterdag, 1 Desember, ná ’n hofuitspraak.

’n Optog wat teen plaasmoorde vir Saterdag, 1 Desember 2012, beplan word, mag voortgaan. Dít volg nadat die Noord-Gautengse Hooggeregshof op 29 November in AfriForum se guns beslis het ná die Tshwane Metropolisie nie toestemming vir die optog wou gee nie.

Die organisasie het die dringende hofaansoek gebring nadat die van Polisie die optog onwettig wou laat verklaar. Daar is spesifiek besluit op dié datum omdat dit die twee jarige herdenking van die wrede moorde van Attie, Wilna en Willemien Potgieter van Lindley sal wees.

Volgens die organisasie het die Potgieter-familie aangedui dat hulle ook aan die optog sal deelneem.

Politieke inmenging?
Die organisasie het hom na die hof gewend met Artikel 17 van die Grondwet wat bepaal dat elkeen die reg het om ’n protesaksie te organiseer en om daaraan deel te neem mits dit vreedsaam en sonder wapens geskied.

“Ons beskou die hof se beslissing as ’n reuse-oorwinning en ons gaan met ywer voort met die protesaksie. AfriForum staan alleen as dit kom by vreedsame en ongewapende protesoptredes, wat dit ironies maak dat die Departement van Polisie gepoog het om die aksie onwettig te verklaar,” sê mnr. Werner Human, AfriForum se regsverteenwoordiger.

Mnr. Ernst Roets, adjunk-uitvoerende hoof van AfriForum, sê hulle het reeds op 24 Oktober kennis gegee dat hulle die optog wou hou. Hy sê op 19 November het die Metropolisie aangedui dat dit kan voortgaan, maar die volgende dag is die organisasie in kennis gestel dat “topbestuur” ingegryp het om dit optog te stop. “Geen redes is hiervoor gegee nie en daar is selfs vir ons gesê dat ons die aksie nie na ’n ander datum mag uitstel nie,” het Roets gesê.

Die verrigtinge rondom die optog sal om 09:30 by Kerkplein in Pretoria begin.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.7%
Rand - Pond
19.33
+0.3%
Rand - Euro
17.38
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.68
+0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,621.66
-1.3%
Silwer
18.34
-2.8%
Palladium
2,047.50
-1.2%
Platinum
852.00
-0.8%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,290
+0.3%
Alle aandele
63,626
+0.3%
Hulpbronne 10
56,215
-0.2%
Industriële 25
79,529
+1.4%
Finansiële 15
13,982
-1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Let's write our journey together
I am a happy and outgoing person. Have a passion for animals and nature. I love to travel and discover new things. Love to have fun and and enjoy life in general. I think my...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot