AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9027
11,00
CORN
05 Okt
-
4800
-2,00
SOYA
05 Okt
-
9290
25,00
SUNS
05 Okt
-
10299
89,00
WEAT
05 Okt
-
7145
-24,00
WMAZ
05 Okt
-
4975
59,00
YMAZ
05 Okt
-
4889
33,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Optogte in Wes-Kaap verwag

Optogte oor die plaaswerkerstaking sal Vrydag 18 Januarie 2013 plaasvind nadat ’n optog Donderdag op De Doorns gehou is.

Sowat 7 000 mense het Donderdag (17 Januarie 2013) aan ’n optog deelgeneem om na bewering hul ontevredenheid oor plaaswerkerlone te kenne te gee. Kapt. Frederick van Wyk, polisiewoordvoerder, sê die optog was wettig, en die betogers is deur die polisie begelei om geweld te voorkom.
 
Mnr. Nosey Pieterse, leier van Bawsi Agricultural Workers’ Union (Bawusa), het aan Die Burger gesê tydens die optog is die veld wel twee keer aan die brand gesteek, maar dit is vinnig geblus. Volgens hom sal nog optogte Vrydag in die provinsie plaasvind. Dié optogte sal later aangekondig word.
 
Die optog het plaasgevind ná ’n vergadering met lt.genl. Arno Lamoer, polisiekommissaris in die Wes-Kaap. “Dis jammer ons het nie vroeër vergader nie, dan sou baie van die sinnelose dinge nie gebeur het nie,” aldus Pieterse.
 
Verwarring
Hoewel mnr. Tony Ehrenreich, streekvoorsitter van Cosatu in die Wes-Kaap, Woensdag 16 Januarie 2013 gesê het die staking is vir ’n week opgeskort, is dit volgens Pieterse nog aan die gang.
 
Intussen is die polisie steeds in die provinsie ontplooi om situasies te monitor. Van Wyk sê nog geen ernstige voorvalle is Vrydag aangemeld nie.
 
Me. Porchia Adams, skakelbeampte van Agri Wes-Kaap, sê hulle het ook nog geen verslae ontvang van enige betogings, stakings of geweld nie.
 
Bron: Die Burger

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.76
-0.7%
Rand - Pond
20.17
+0.3%
Rand - Euro
17.57
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.56
-0.8%
Rand - Jen
0.12
-0.5%
Goud
1,717.67
-0.5%
Silwer
20.71
-1.7%
Palladium
2,256.50
-2.8%
Platinum
924.50
-1.0%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,202
-1.1%
Alle aandele
65,613
-1.1%
Hulpbronne 10
63,687
-1.4%
Industriële 25
79,239
-1.1%
Finansiële 15
13,961
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
n Man opsoek na n maatjie
Ek is n Christen en soek n Christen maatjie. Ek leef eenvoudig, is baie lojaal en hou van vrede in my lewe. Ek is n introvert maar kan sosiaal wees as ek moet. Ek verkies...
Dis tyd om te leef!!!!
Ek is reg om my beste maatjie te ontmoet. Ek het baie liefde om te gee vir die regte mens, ek is die vrou wat vir jou 'n sexy briefie in die sak van jou baadjie los om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot