AFGRI
BEAN
04 Okt
-
9016
-76,00
CORN
04 Okt
-
4807
-79,00
SOYA
04 Okt
-
9287
-78,00
SUNS
04 Okt
-
10215
35,00
WEAT
04 Okt
-
7166
-33,00
WMAZ
04 Okt
-
4923
-61,00
YMAZ
04 Okt
-
4868
-62,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Opvolgreën nodig in Noordwes

Onlangse goeie neerslae oor gedeeltes van Noordwes het wel die droogte gebreek, maar opvolgreën is nodig vir goeie oeste.

Mnr. Johan van den Berg, klimatoloog van Santam Landbou, sê graanprodusente in onder meer Lichtenburg, Schweizer-Reneke, Delareyville, Wolmaransstad en Vryburg het die afgelope week goeie reën gehad. 

“Daar is kolle wat nog nie reën gehad het nie en opvolgreën is veral vir beter weidingstoestande in die westelike dele nodig,” sê Van den Berg.  “Graanprodusente kan egter reeds 'n gemiddelde oes verwag en goeie oeste as daar nog reën val.”

Die tropiese laagdrukstelsel wat oor Botswana was en verlede week en oor die naweek swaar neerslae oor die sentrale en noordelike dele veroorsaak het, is op die oomblik oor Namibië. Daarom voorspel die Suid-Afrikaanse Weerdiens sonskyn vir die noordelike dele, maar daar is steeds 'n kans van 30% op reën vir die westelike dele van Noordwes en die Vrystaat.

Boere in Noordwes gaan die afgelope twee jaar onder die droogte gebuk. Volgens mnr. Naudé Pienaar, voorsitter van Agri Noordwes, gaan die goeie uitwerking van die afgelope weke se neerslae uitgeskakel word indien opvolgreën nie val nie. 

“Die droogte is gebreek, maar die gesaaides het nóg reën nodig,” sê Pienaar. “Ons kort opvolgreën wanneer die mielies oor 'n week of twee in saad kom.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.74
+0.6%
Rand - Pond
20.13
+0.3%
Rand - Euro
17.56
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.52
+0.9%
Rand - Jen
0.12
+0.6%
Goud
1,710.20
+0.6%
Silwer
20.87
+0.8%
Palladium
2,280.05
+2.5%
Platinum
915.50
+1.2%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
59,357
+2.6%
Alle aandele
65,855
+2.5%
Hulpbronne 10
63,804
+3.5%
Industriële 25
79,562
+2.6%
Finansiële 15
14,011
+1.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek....
Eks n kind van God. Eerlik, opreg en vriendelik. Het 2 kinders wat alles beteken vir my. Hou van motorsport, kamp en buitelug. Waardes en lojaliteit baie belangrik asook...
Hierdie suikerbosie Wil saam jou Onder sterre en maanlig wees
My hart is opreg en ook net opsoek Na my Boer my baby Ek het waardes en my grootste trots is dat God my God is s
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot