AFGRI
BEAN
04 Okt
-
9192
-138,00
CORN
04 Okt
-
4891
-69,00
SOYA
04 Okt
-
9287
-78,00
SUNS
04 Okt
-
10215
35,00
WEAT
04 Okt
-
7166
-33,00
WMAZ
04 Okt
-
4923
-61,00
YMAZ
04 Okt
-
4868
-62,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Organies – die geld werd of nie?

Nuwe navorsing wys daar is geen gesondheidsvoordele daaraan verbonde om organiese kos te eet nie.

Daar is min bewyse dat organies geproduseerde produkte, wat sonder chemiese kunsmisof gifstowwe verbou word, gesondheidsvoordele vir verbruikers inhou. Die tydskrif Time berig op sy gesondheid-blog dat navorsers van die Stanford-universiteit in Amerika bevind het daar is geen statisties bekenisvolle bewyse dat produkte wat organies verbou is, enigsins voedingsvoordele bo konvensionele kos inhou nie.

Verbruikers in Amerika sal tot dubbel betaal vir produkte was organies gesertifiseer is. Die navorsing deur die Stanford-universiteit, wat in die Annals of Internal Medicine verskyn het, dui daarop dat verbruikers meestal hul geld mors deur soveel vir organiese kos te betaal. “Ons het nie oortuigende bewyse gevind dat organiese kos voedingsvoordele vir mense inhou nie,” sê dr. Crystal Smith-Spangler van Stanford.

Siekterisiko nie laer nie
Die risiko om ’n siekte weens besmette kos op te doen, was nie laer vir verbruikers wat organiese kos eet nie tenoor dié wat net konvensionele kos eet. Die navorsers het aangewys dat daar 30% meer gifstofresidue op konvensioneel geproduseerde kos as op organies geproduseerde produkte gevind is, maar dat dié vlak steeds binne goedgekeurde voedselveiligheidsvlakke is.

Organies help dalk teen kanker
Navorsers het wel gevind dat melk en hoenderprodukte wat met organiese metodes geproduseer is, meer omega 3-vetsure bevat. Dié gesonde vetsure kan help om die risiko van hartsiektes te verminder. Organiese produkte bevat ook meer flavonoïede wat kan help om die liggaam teen genetiese skade te beskerm en siekes soos kanker en Parkinson se siekte voorkom. Die wetenskaplikes het gesê dat verdere navorsing nodig is voordat enige betekenisvolle uitspraak oor dié bevindings gemaak kan word.

Smith-Spangler sê die navorsing sal help om verbruikers in te lig oor wat hulle koop. Sy meen daar inderdaad verskille mag wees tussen individuele produsente se produkte, maar dat daar in die algemeen geen bewys is dat organiese kos voedsamer of gesonder as konvensionele kos is nie.

Bron: Time 

Praat Saam en deel jou mening.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.63
+1.2%
Rand - Pond
20.23
-0.2%
Rand - Euro
17.61
-0.5%
Rand - Aus dollar
11.47
+1.3%
Rand - Jen
0.12
+0.8%
Goud
1,726.04
+1.5%
Silwer
21.05
+1.6%
Palladium
2,321.00
+4.3%
Platinum
934.50
+3.3%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
59,840
+3.3%
Alle aandele
66,313
+3.2%
Hulpbronne 10
64,568
+4.5%
Industriële 25
80,073
+3.2%
Finansiële 15
14,053
+1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Vrystaat plaas boertjie opsiek na sy versie
Ek is lewens lustig en altyd 'n bok vir sports Lief vir die buite lewe soos kamp visvang en bike ry
Boeremeisie wat nie in die stad sal aard nie
Ek is n kind van God, n ekstrovert wat n sagte hart het. Ek hou van dans, vis vang, grond onder my voete en die buitelewe. Ek is op my gelukkigste in my skaapkraal. Ek is...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot