AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Ou grondeise kry nou voorkeur

Nadat die Parlement op sy herrie gekry het oor die opening van nuwe grondeise, moet hy nou planne beraam om eers die bestaande grondeise af te handel.

Voortaan sal geld en hulpbronne wat bedoel was vir die instel van nuwe grondeise, aangewend word vir die navorsing en afhandeling van grondeise wat teen einde Desember 1998 ingedien is.

Die Kommissie vir die Herstel van Grondregte is genoop om hierdie roete te volg nadat die Grondwethof die gewysigde Wet op die Herstel van Grondregte (Wet 15 van 2014) as ongeldig verklaar het. Die Parlement is 24 maande gegun het om sy fout aangaande openbare verhore reg te stel. Die Parlement se Nasionale Raad van Provinsies (NRP) het versuim om behoorlike openbare verhore te hou in sy haas om die wetgewing vóór die 2014-verkiesing afgehandel te kry.

Hoewel die Grondwethof se beslissing beteken dat die nuwe grondeiseproses nie kan voortgaan nie, is die nuwe eise wat die kommissie vanaf 1 Julie 2014 tot die hofuitspraak op 27 Julie 2016 ontvang het, nie as ongeldig verklaar nie.

 Geld en hulpbronne

Mnr. Thami Mdontswa, adjunk-grondeisekommissaris, het aan die Parlement se portefeuljekomitee vir landelike ontwikkeling en grondhervorming verduidelik dat die geld en hulpbronne gebruik sal word om die navorsing van álle eise wat teen einde 1998 ingedien was, teen 31 Maart 2017 te voltooi.

Die kommissie wil ook binne die volgende 24 maande ál hierdie eise vir afhandeling gereed kry. Die proses om ’n eis gereed te kry vir afhandeling beteken dat die eise in die Staatskoerant gepubliseer moet word, onderhandelinge vir die grond en vergoeding moet plaasvind en die geld daarvoor beskikbaar gemaak word.

Teen 31 Maart vanjaar was nog 7 419 eise uitstaande. Hiervan is 2 763 in die navorsingsfase, 280 moet nagegaan word of dit vir restitusie kwalifiseer en 4 376 is in die onderhandelingsfase. Mdontswa verduidelik hoewel die eise in die onderhandelingsfase reeds nagevors is, is hulle huiwerig om dit in die Staatskoerant te publiseer.

Onbedoelde gevolge

“Daar is onbedoelde gevolge wanneer ’n eis in die Staatskoerant gepubliseer is. Die regte van die grondeienaar word beperk waarvoor hy die grond kan gebruik. Wanneer die eis in die Staatskoerant is, is dit ook moeilik vir eienaars om lenings by finansiële instellings te kry.”

* Die DA, EFF en die UDM het die uitspraak van die Grondwethof verwelkom. Die DA en die UDM het aangedui dat die uitspraak as ’n waarskuwing moet dien dat parlementêre prosesse nie ter wille van verkiesings afgeskeep moet word nie. Die party het ook die prioritisering van die 1998 grondeise verwelkom.

Die EFF het aangedui dat daar nie ’n groot genoeg vyeblaar is om die misstap te bedek dat die prosesse om wetgewing te maak nie gevolg was in die ANC se haas om potensiële kiesers met grondeise om te koop nie.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.8%
Rand - Pond
20.21
-0.0%
Rand - Euro
17.74
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,660.90
0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Boer soek boerin
Ek is 'n aangename persoon. Hou van mense. Lief vir diere en die natuur. Goeie humorsin. Ek is finansieël stabiel.
The Real Deal
Well travelled, well spoken and the rest will be well known to you😉 How about a whole new approach to love? Soft spoken with a heart of gold. I'm a breath of...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot