AFGRI
BEAN
31 Jan
-
9836,4
123,40
CORN
31 Jan
-
4650,6
40,60
SOYA
31 Jan
-
9420
-9,00
SUNS
31 Jan
-
11000
-222,00
WEAT
31 Jan
-
6785
54,00
WMAZ
31 Jan
-
4435
-47,00
YMAZ
31 Jan
-
4557
-48,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
20 Jan
-
170,89
-2,92
Ave Wool - RWS
20 Jan
-
181,89
-7,19
Beeste A2/3
20 Jan
-
58,72
2,37
Beeste AB2/3
20 Jan
-
58,36
3,52
Beeste B2/3
20 Jan
-
56,86
4,26
Beeste C2/3
20 Jan
-
52,54
0,65
Bevrore Hoender
20 Jan
-
31,75
-2,38
Bokkies (onder 30 kg)
20 Jan
-
63,65
-0,77
Bokooie
20 Jan
-
40,24
-2,32
Groot (meer as 40 kg)
20 Jan
-
41,1
-3,43
Hoender (IQF)
20 Jan
-
32,82
0,66
Medium (30-40kg)
20 Jan
-
56,66
1,18
Pork Average
20 Jan
-
37,05
0,71
Poultry Average
20 Jan
-
32,38
-0,99
Skaap A2/3
20 Jan
-
87,14
3,08
Skaap AB2/3
20 Jan
-
80,78
-2,47
Skaap B2/3
20 Jan
-
70,13
0,82
Skaap C2/3
20 Jan
-
65,78
1,26
Speenkalf
20 Jan
-
36,84
0,12
Spekvarke
20 Jan
-
38,49
1,90
Stoorlammers
20 Jan
-
38,71
0,25
Varkwors
20 Jan
-
29,77
0,61
Vars Hoender
20 Jan
-
32,57
-1,26
Vleisvarke
20 Jan
-
36,9
0,60

Oud LBW-redakteur se plaas, huis brand

Mnr. Jean du Preez, ’n voormalige redakteur van Landbouweekblad, se plaas én die opstal naby Riversdal is deur ? veldbrand verswelg.

Brande wat woed tussen Stilbaai en Riversdal is buite beheer, met droë toestande en ’n onvoorspelbare wind wat sake vererger.

Mnr. Jean du Preez, ’n voormalige redakteur van Landbouweekblad, se plaas (Windsor) naby Riversdal is een van verskeie wat vandag deur vlamme in puin gelê is. Die plaashuis het ook afgebrand.

Du Preez sê die brand woed al sedert Maandag in die omgewing maar dat dit aanvanklik ver van sy plaas af was.

Wind speel groot rol

“Ons was gerus, ons het gedink die brand beweeg in ’n westelike rigting, weg van my plaas af. Maar toe draai die wind vanoggend skielik om na die plaas se kant toe. Dit was werklik ’n verskriklike groot brand gewees.”

Du Preez sê hy was nie self op die plaas nie maar sy broer, Jacques, het probeer om brandbane te ploeg om die brand te keer. Die vuur is egter bloot onderdeur die trekker.  “Dit was ‘n onbegonne taak,” sê Du Preez.

Uiteindelik het beide Du Preez en sy suster se huise, ten spyte van hulp deur lede van die plaaslike gemeenskap én organisasies soos Working on Fire (WoF), afgebrand.

Ramp

Volgens Lauren Howard van WoF is die Stilbaai-brand as 'n plaaslike rampgebied verklaar. Sterk winde van tot 40km/h het daartoe gelei dat die brande heeltemal buite beheer geraak het. Verskeie plaashuise is ontruim en/of in puin gelê.

WoF het sowat 130 personeellede op die toneel, met verskeie helikopters en ’n vliegtuig wat poog om die situasie onder beheer te kry. Die Eden- en Hessequa-munisipaliteite en provinsiale rampbestuursentrum werk saam om die vlamme te probeer blus.

Agri Wes-Kaap het op hul Facebook-blad bevestig dat die brand na Heidelberg, Albertinia en Slangrivier versprei het. Skape, duisende hektare fynbos, huise en store het ook in die slag gebly.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.48
-0.4%
Rand - Pond
21.53
-0.1%
Rand - Euro
18.91
-0.1%
Rand - Aus dollar
12.25
+0.3%
Rand - Jen
0.13
-0.5%
Platinum
999.00
-0.2%
Palladium
1,622.13
-0.9%
Goud
1,906.92
-0.9%
Silwer
23.12
-2.1%
Brent-ruolie
84.90
-2.1%
Top-40
73,443
-1.2%
Alle aandele
79,425
-1.1%
Hulpbronne 10
76,118
-2.3%
Industriële 25
101,920
-0.8%
Finansiële 15
16,206
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
One life.... Live it
Gemaklike persoon met beginsels en waardes. Te laat vir voorgee, ek is gelukkig in my eie vel en wat die lewe nog vir my inhou. Ek kan wissel van diep seun na baie sosiaal en is...
Tiek jy dalk my boksies?
Ek is 'n onafhanklike, selfversorgende weduwee, gebless met 'n skerp sin vir humor en 'n kreatiewe streep. Ek is lief vir mense, hou van kuier, die natuur en...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot