AFGRI
BEAN
06 Des
-
9456,8
114,80
CORN
06 Des
-
4415
-4,00
SOYA
06 Des
-
10335
29,00
SUNS
06 Des
-
9714
-270,00
WEAT
06 Des
-
6642
-31,00
WMAZ
06 Des
-
4452
24,00
YMAZ
06 Des
-
4740
-59,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Oudit by landboukolleges voltooi

Die oudit van die landboukolleges in die land is voltooi, sê me. Tina Joemat-Pettersson, Minister van Landbou, Bosbou en Visserye.

Die oudit oor die stand van die landboukolleges in die land is afgehandel, sê me. Tina Joemat-Pettersson, Minister van Landbou, Bosbou en Visserye.

Haar departement is in ‘n proses om die 12 landboukolleges in Suid-Afrika in landbou-opleidingsinstellings te transformeer. Dié kolleges, behalwe Fort Cox en Grootfontein, val tans onder die provinsiale departemente van landbou.

Joemat-Pettersson het in haar begrotingsrede in die Nasionale Raad van Provinsies gesê in dié oudit is breedvoerig gekyk na die stand van infrastruktuur, programme vir die akademie en vaardigheid wat aangebied word, hul akkreditasiestatus en ook na die regerings-, finansiële- en logistieke strukture.

Goedgekeurde norme en standaarde vir landbou-opleidingsinstellings is gebruik om die oudit te doen.

Vir die 2011/’12 boekjaar is R50 miljoen vir die 12 kolleges beskikbaar gestel. Dié geld sal gebruik word om die gapings te vul wat in die oudit uitgelig is, het sy gesê. Meer fokus sal hierdie geldjaar val op die verbetering van infrastruktuur en die herlewing van rekenaarlaboratoriums by hierdie instellings.

Nederland verleen hulp

Sy het aangekondig dat die departement R20 miljoen van die Nederlandse instituut vir kapasiteitsbou by hoër onderriginstellings (Niche) ontvang het.

“Hierdie projek sal die vermoë van die kolleges as sentra van uitnemendheid versterk, veral by die opleiding van kleinskaalse produsente in die land.”

Boonop sal die Duitse regering help met die ontwikkeling van ‘n nasionale strategie vir die gepaste beroepsopleiding. Dit sal deel van die kurrikulum wees.

Joemat-Pettersson het verder aangedui dat werk versnel gaan word om die voorgestelde Wetsontwerp op Landbou-opleidingsinstellings gepromulgeer te kry.

Dié wetsontwerp sal die nuwe bestuurs- en geldraamwerk vir die 12 landboukolleges in die land afdwing.

16 Junie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.35
+0.6%
Rand - Pond
21.07
+1.0%
Rand - Euro
18.15
+0.9%
Rand - Aus dollar
11.60
+0.8%
Rand - Jen
0.13
+0.8%
Goud
1,769.98
+0.1%
Silwer
22.13
-0.5%
Palladium
1,855.00
-1.2%
Platinum
990.00
-1.0%
Brent-ruolie
82.68
-3.5%
Top-40
68,420
-0.2%
Alle aandele
74,557
-0.2%
Hulpbronne 10
73,980
-1.1%
Industriële 25
91,397
-0.1%
Finansiële 15
15,738
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wie weet
Ek dink ek is maklik om oor die weg te kom. Is baie getrou eerlik opreg . Ek is nie opsoek na lekker tyd! Ook nie om jou tyd te mors.
Sexy kat wil jou bekoor
Ekt n mooi sterk persoonlikheid Eks n go getter hou van lag kuier Ek kom sterk voor en as n leier
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot