AFGRI
BEAN
27 Sep
-
9432
-6,00
CORN
27 Sep
-
4757
-51,00
SOYA
27 Sep
-
9400
22,00
SUNS
27 Sep
-
9895
-73,00
WEAT
27 Sep
-
7055
-3,00
WMAZ
27 Sep
-
4842
-24,00
YMAZ
27 Sep
-
4775
-23,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Oudminister van landbou oorlede

Mnr. Cobus Dowry, oudminister van landbou in die Wes-Kaap met 'n hart vir kleinboere, is oorlede.

Mnr. Cobus Dowry (67) het as Wes-Kaapse minister van landbou diep spore in die landbou getrap. Hy het ook sy stempel as predikant en TV-nuusleser afgedruk en was ook voorsitter van die United South African Agricultural Association, wat kleinboere in die Wes-Kaap bystaan.

Volgens Die Burger het hy ná sy uittrede uit die politiek met olywe op sy kleinhoewe by Tulbagh geboer. Hy het hom ook onlangs nog oor die Regering se grondhervormingsplanne in die media uitgespreek.

Dowry het ook 'n meestersgraad in etiek aan die Noordwes-Universiteit verwerf en hy was 'n NNP-LP toe hy in 2002 as minister van plaaslike bestuur in die Wes-Kaap aangestel is.

Mnr. Carl Opperman, hoof van Agri Wes-Kaap, sê Dowry sal onthou word as iemand wat passievol oor die landbou was. Hy is ook as 'n "ware heer" en iemand met 'n sagte hart bestempel.

Dowry word oorleef deur sy vrou, Judith, agt kinders, 14 kleinkinders en 'n agterkleinkind.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.99
+0.4%
Rand - Pond
19.42
-0.5%
Rand - Euro
17.29
+0.5%
Rand - Aus dollar
11.66
+0.2%
Rand - Jen
0.12
+0.3%
Goud
1,633.19
+0.7%
Silwer
18.58
+1.2%
Palladium
2,049.00
+0.3%
Platinum
859.50
+0.8%
Brent-ruolie
84.06
-2.5%
Top-40
57,241
-0.1%
Alle aandele
63,592
-0.1%
Hulpbronne 10
55,982
-0.4%
Industriële 25
79,386
-0.2%
Finansiële 15
14,050
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Dont do today what u can do tomorrow
Stap die myl Aandagafleibaar Wil nog leer kitesurf Mal oor golf en seil Gee mekaar spasie Friend for life Never doublecross
"Kom ons skryf ons eie roman."
Ek is n baie positiewe mens met n hart van goud. Ek het n passie vir mense en hou daarvan om nuwe mense te ontmoet. Ek staan uit vir wat ek in glo. Ek geniet die buitelig lewe ....
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot