AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9016
0,00
CORN
05 Okt
-
4802
0,00
SOYA
05 Okt
-
9140
0,00
SUNS
05 Okt
-
10053
0,00
WEAT
05 Okt
-
7105
0,00
WMAZ
05 Okt
-
4830
0,00
YMAZ
05 Okt
-
4755
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Overberg-boere stig dalk maatskappy

’n Volhoubaarheidstudie word tans onderneem ná melkboere in die Overberg besluit het om ’n maatskappy te stig

’n Volhoubaarheidstudie word tans onderneem ná melkboere in die Overberg besluit het om ’n maatskappy te stig.

Mnr. Johan du Toit, voorsitter van die Overberg-suiwelaksiegroep, sê melkboere in die omgewing het onlangs ’n vergadering gehou waarop dié besluit geneem is.


’n Ingenieur doen nou ’n volhoubaarheidstudie onder leiding van mnr. Orton King, uitvoerende direkteur van die Agri Mega-groep.


Die maatskappy se hoofdoelwit is om volhoubare melkboerdery te ondersteun. Verder sal so ’n maatskappy onderneem om die eerste suiwelaanleg in die Overberg te hê. Tweedens sal dit poog om produksiekoste te verlaag en derdens wil dit fokus op swart bemagtiging in die distrik en bedryf.


Prysverhoging

Du Toit sê Parmalat het op 1 Oktober 2011 sy prys per liter melk aan boere met 15c verhoog. “Maar, dit is deur die hoër voerprys ingesluk, so ons sit maar steeds in dieselfde bootjie.”


Sedert die verhoging ingestel is, het die prys van voer met gemiddeld R150 per ton gestyg, en Du Toit sê baie boere in dié distrik bly maar moedeloos.


Hy sê die afgelope week het nóg ’n melkboer die tuig neergelê. “Sy beeste is klaar opgelaai om verkoop te word.” Die groep het in Julie vanjaar bekend gemaak dat 21 melkboere toe reeds die bedryf verlaat het. Du Toit sê dié getal staan tans op net onder 30.


28 Oktober 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.68
-0.3%
Rand - Pond
20.22
+0.0%
Rand - Euro
17.62
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.47
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.2%
Goud
1,718.90
-0.4%
Silwer
20.81
-1.2%
Palladium
2,304.00
-0.8%
Platinum
922.81
-1.2%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,840
0.0%
Alle aandele
66,313
0.0%
Hulpbronne 10
64,568
0.0%
Industriële 25
80,073
0.0%
Finansiële 15
14,053
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Vrystaat plaas boertjie opsiek na sy versie
Ek is lewens lustig en altyd 'n bok vir sports Lief vir die buite lewe soos kamp visvang en bike ry
Boeremeisie wat nie in die stad sal aard nie
Ek is n kind van God, n ekstrovert wat n sagte hart het. Ek hou van dans, vis vang, grond onder my voete en die buitelewe. Ek is op my gelukkigste in my skaapkraal. Ek is...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot