AFGRI
BEAN
06 Okt
-
8935
-92,00
CORN
06 Okt
-
4823,2
28,20
SOYA
06 Okt
-
9535
270,00
SUNS
06 Okt
-
9720
235,00
WEAT
06 Okt
-
7210
18,00
WMAZ
06 Okt
-
4971
100,00
YMAZ
06 Okt
-
4850
81,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Overberg soek sy bobaas-plaaswerker

Benoemings vir die Overberg se Plaaswerker van die Jaar word nou ingewag.

Vanjaar poog die Overberg om 'n rekordaantal benoemings in die nege kategorieë vir die Overberg se Plaaswerker van die Jaar in te samel. Werkgewers en plaaswerkers word genooi om hul kollegas teen Vrydag, 1 Augustus te benoem.

Al die Overberg-finaliste in elke kategorie sal tydens die Overberg Plaaswerker van die Jaar gala-toekenningsaand onthaal word. Die geleentheid vind op Dinsdagaand, 16 September, aan die vooraand van Agri Mega Week 2014, in Bredasdorp  se gemeenskapsaal plaas.

Benoemings vir plaaswerkers kan in die volgende kategorieë geskied: middelbestuur, junior bestuur (voorman), algemene werker, administratiewe personeel, besproeiingsanalis, tegniese operateur, trekkerdrywer, diereproduksie en sosiale ontwikkeling.

Plaaswerkers wat vantevore deelgeneem het, is weer welkom om in te skryf, maar kategoriewenners moet in ‘n hoër kategorie van bevordering genoem word. Belangrike vereistes wat elke inskrywing moet vergesel is R50 inskrywingsgeld; ‘n ID-afskrif van die benoemde en die werkgewer se handtekening.

Paneelonderhoude met benoemdes uit die gebiede in die Overberg word op 12 Augustus op Caledon, 13 Augustus op Swellendam en 14 Augustus op Bredasdorp gevoer.

Vir die Overberg Plaaswerker van die Jaar wag daar R1700, 'n trofee en 'n welkome Shoprite-geskenkbewys. Elke kategoriewenner ontvang R1 500, 'n skild en 'n Shoprite-geskenkbewys. Naaswenners in elke kategerie kry R900, 'n sertifikaat en 'n Shoprite-geskenkbewys en vir die tweede naaswenner per kategorie is daar R700, 'n sertifikaat en 'n Shoprite-geskenkbewys op die spel.

Die benoemde met die beste potensiaal ontvang ’n skildtrofee, sertifikaat en 'n Shoprite-geskenkbewys. 'n Eenvoudige inskrywingsvorm is beskikbaar by esther@agrimega.co.za. Kontak haar of Marelle in kantoorure by 028 424 2890. Plaaswerkers en werkgewers kan ook inskrywingsvorms aflaai op www.agrimegaweek.co.za se tuisblad. Meer inligting oor die kompetisie is ook hier verkrygbaar.

Met 'n totale pryswaarde van R100 000 vir die algehele Wes-Kaapse kompetisiewenner, wat 'n oorsese reis, R20 000 kontant en insluiting in die minister se prestige-plaaswerkerforum insluit, is die geleentheid nie te versmaai nie.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.01
-1.3%
Rand - Pond
20.11
+0.1%
Rand - Euro
17.64
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-1.0%
Goud
1,713.07
-0.2%
Silwer
20.66
+0.1%
Palladium
2,253.50
-0.2%
Platinum
925.00
+0.3%
Brent-ruolie
93.37
+1.7%
Top-40
59,416
+0.4%
Alle aandele
65,833
+0.3%
Hulpbronne 10
63,279
-0.6%
Industriële 25
80,027
+1.0%
Finansiële 15
13,997
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil jou die mooi kant van die lewe wys
Ek is n boer van beroep maar dis nie net n beroep nie dis n passie om elke dag in die skepping te kan werk is n vooreg. Ek het n grood liefde vir die natuur en om tyd daar in te...
Soek my maat!
Ek hou van golf speel en fiets ry. Ek geniet om dinge saam met my maat te doen maar ek hou ook van my eie tyd.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot