AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9027
11,00
CORN
05 Okt
-
4800
-2,00
SOYA
05 Okt
-
9290
25,00
SUNS
05 Okt
-
10299
89,00
WEAT
05 Okt
-
7145
-24,00
WMAZ
05 Okt
-
4975
59,00
YMAZ
05 Okt
-
4889
33,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Overberg verloor ’n sterk leier

Die Overberg het ’n leier met ’n groot passie vir die landbou verloor met die dood van mnr. Rian Pheiffer, besturende direkteur van Overberg Agri.

Die Overberg-streek van die Wes-Kaap het ’n leier met ’n groot passie vir die landbou verloor met die heengaan van mnr. Rian Pheiffer , besturende direkteur van Overberg Agri.


Pheiffer is in die ouderdom van 50 jaar ná ’n lang stryd met kanker oorlede. Mnr. Deon de Kock, voorsitter van Overberg Agri, sê die landbou in die Overberg sal nog lank kan baat vind by Rian se nalatenskap. “Die woorde ‘kan nie’ was nie deel van sy bestaan nie. Projekte is altyd tydig afgehandel en met die nodige integriteit en eerlikheid.”


Pheiffer is oorspronklik van Bloemfontein. Hy is in 1996 by die destydse BNK Landbou aangestel as assistent-hoofbestuurder van die handelsafdeling. Hy is in 1999 bevorder tot besturende direkteur, ’n posisie wat hy behou het met die totstandkoming van die Overberg Agri-groep uit die samesmelting van BNK Landbou en CRK Landbou.


Volgens die maatskappy se bestuur en direksie het hy ’n maatskappy tot stand gebring wat gefokus is om die boere van die gebied volhoubaar te dien. “Die sukses van BNK en Overberg Agri kan grootliks toegeskryf word aan sy strategiese visie en leiding.”


'n Sterk leier

Kollegas het hom geloof as ’n sterk leier wat daarin kon slaag om mense te laat saamwerk na ’n gemeenskaplike doel. As bestuurder het hy mense se potensiaal raakgesien en dit ontwikkel deur vir hulle uitdagings en leiding te gee.


Hy het tyd gemaak vir mense en hul probleme of drome en hulle aangemoedig om hulself te ontwikkel en suksesvol te wees. Dit was vir hom belangrik dat mense bemagtig is en suksesvol is.


Volgens me. Annemarie Steyn, maatskappysekretaris van Overberg Agri, sal sy kollegas hom onthou as ’n “netjiese man wat presies geweet het wat hy wou bereik, iemand wat die vermoë gehad het om planne te beraam om doelwitte te bereik, ’n besonderse vriend, leier, mentor en motiveerder, iemand met visie, wysheid, insig en ’n ongelooflike leier met ’n passie vir die landbou”. Hy laat sy vrou, Cheryl-Ann, en vier kinders agter.


27 November 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.77
-0.8%
Rand - Pond
20.20
+0.1%
Rand - Euro
17.63
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.49
-0.2%
Rand - Jen
0.12
-0.6%
Goud
1,709.09
-1.0%
Silwer
20.40
-3.2%
Palladium
2,291.73
-1.3%
Platinum
922.13
-1.2%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,285
-0.9%
Alle aandele
65,691
-0.9%
Hulpbronne 10
63,511
-1.6%
Industriële 25
79,643
-0.5%
Finansiële 15
13,949
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Met n kitaar in die hand en liefde in my hart
Ek is vriendelik en n aangename mens om mee tyd te spandeer en is altyd besig om te lag. Ek stel altyd belang om te luister na ander se lewens stories
Let's write our journey together
I am a happy and outgoing person. Have a passion for animals and nature. I love to travel and discover new things. Love to have fun and and enjoy life in general. I think my...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot